Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post Reply
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Ritchie »

Dagse Almal

Ek het n Trico .22 (ook gemaak deur Kriegskorte en Co soos Krico) maar sukkel myself simpel om n spaar maggesyn op te spoor. Die een wat ek tans het is n 6 skoot maar is opsoek na n 10 skoot +. Enige iemand wat dalk weet waar n mens so iets in die hande kan kry of self laat maak sal ek dit baie wardeer.

Lekker dag julle

Adriaan
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Jake1 »

Krico?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Dries101 »

Nope Trico. Pa se broer het ook een
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Jake1 »

Adriaan sorry ek ken net die krico. Adriaan ek sien jy is eerste mede Groblersdaller hier.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Ritchie »

Ja almal vra of dit nie Krico is nie. Van wat ek kan aflei is dit een en dieselfde fabrikaat. Of die Trico dalk net n model was sal ek nou nie weet nie maar op die wapen staan Trico.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by tripodmvr »

K-mag maak magasyne vir hulle. Slaan Google.

Die K van Krico lyk maar snaaks en kan na 'n T lyk - beloer hom met 'n vergrootglas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Dries101 »

Nee oom Tripod- is verseker Trico. Die is die 3rde een wat ek van hoor . 2 van hulle onder hand gehad

//images.tapatalk-cdn.com/15/10/19/a64dfa594dcd2afe13596ef57474eccf.jpg

I stand corrected. Duidelik is ek al vir 30 jaar in my m&$r in verkeerd. Daat T is toe n K.

//images.tapatalk-cdn.com/15/10/19/c9782183d709df8711460e06b9a535b3.jpg
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Ritchie »

Manne ek het nou al n paar keer Mnr Google geraadpleeg en het ook n klomp mense gevind wat informasie soek oor "Trico". So dit is hoekom ek aangeneem het die is n Trico.

Na die skrywe hier bo het ek n ander benadering gevat en het Krico se logo gegoogle en so waar as vet.......my geweer is n Krico! Sal seker my lisensie hernuwing hom moet regstel;-)

Dankie vir die hulp julle. Wardeer dit baie.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Capt. Yoda »

Ritchie wrote:Manne ek het nou al n paar keer Mnr Google geraadpleeg en het ook n klomp mense gevind wat informasie soek oor "Trico". So dit is hoekom ek aangeneem het die is n Trico.

Na die skrywe hier bo het ek n ander benadering gevat en het Krico se logo gegoogle en so waar as vet.......my geweer is n Krico! Sal seker my lisensie hernuwing hom moet regstel;-)

Dankie vir die hulp julle. Wardeer dit baie.

Sal seker jou soeke na n magsyn ook makliker maak, hier is Kmag se lys van magasyne wat hul so week of 2 terug vir my gestuur het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Ritchie »

Capt. Oblivious wrote:
Ritchie wrote:Manne ek het nou al n paar keer Mnr Google geraadpleeg en het ook n klomp mense gevind wat informasie soek oor "Trico". So dit is hoekom ek aangeneem het die is n Trico.

Na die skrywe hier bo het ek n ander benadering gevat en het Krico se logo gegoogle en so waar as vet.......my geweer is n Krico! Sal seker my lisensie hernuwing hom moet regstel;-)

Dankie vir die hulp julle. Wardeer dit baie.

Sal seker jou soeke na n magsyn ook makliker maak, hier is Kmag se lys van magasyne wat hul so week of 2 terug vir my gestuur het
Baie dankie Capt. Dit het my soektog darm tot n einde gebring. Wardeer die hulp!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Hein M. »

Dries101 wrote:

I stand corrected. Duidelik is ek al vir 30 jaar in my m&$r in verkeerd. Daat T is toe n K.
Wel, die goeie nuus is dat jy 'n baie nice Duitse .22 ryker is... - en kan spog daarmee!
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Dries101 »

Hein M. wrote:
Dries101 wrote:

I stand corrected. Duidelik is ek al vir 30 jaar in my m&$r in verkeerd. Daat T is toe n K.
Wel, die goeie nuus is dat jy 'n baie nice Duitse .22 ryker is... - en kan spog daarmee!

Hou van die positiewe uitkyk. Image
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Piet Breedt »

Ritchie, dit is beslis n Krico. Ek het presies so een asook my pa toe hy nog geleef het. Ons het ook gedink dit is n Trico toe ons klein was, maar was gou reggehelp toe ek ouer word. Die sierskrif spelling lyk wel soos Trico, maar ek kan jou verseker dit is Krico, daarom ook die benaming op die aksie wat se "Kriegeskorte"
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Piet Breedt »

Piet Breedt wrote:Ritchie, dit is beslis n Krico. Ek het presies so een asook my pa toe hy nog geleef het. Ons het ook gedink dit is n Trico toe ons klein was, maar was gou reggehelp toe ek ouer word. Die sierskrif spelling lyk wel soos Trico, maar ek kan jou verseker dit is Krico, daarom ook die benaming op die aksie wat se "Kriegeskorte"
Askuus man, ek sien ek het bietjie laat ingeskryf, julle het reeds gesien dit is n Krico
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Ritchie »

Baie dankie Oom Piet. Het Oom op die lisensie gese Trico of Krico?

Myne staan Trico. Haha!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by tripodmvr »

Hier is 'n foto van myne - jammer oor swak kwaliteit
Krico .22.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Trico .22 Magazine.....enige iemand?

Post by Piet Breedt »

Ritchie wrote:Baie dankie Oom Piet. Het Oom op die lisensie gese Trico of Krico?

Myne staan Trico. Haha!

Krico
Post Reply