Ruger GP100 357

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Carel Maritz
Full Member
Full Member
Posts: 170
Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am

Ruger GP100 357

Post by Carel Maritz »

Môre julle,

Eks opsoek na die bogenoemde rewolwer, verskieslik in 6" stainless. Sal moontlik ander modelle in die GP100 ook oorweeg.

Laat weet gerus.

Groete
C
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Ruger GP100 357

Post by LoopSoosStroop »

Jy gaan nie spyt wees nie, lekker rollies daardie. Ek het 'n 1989 half-lug 6" blued ene. As eke weer sou koop sou ek 'n 4" full lug soek.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Carel Maritz
Full Member
Full Member
Posts: 170
Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am

Re: Ruger GP100 357

Post by Carel Maritz »

Hi LSS, bly jy sê so!

Ekt self die full lug weergawes in my kop, so ook nie teen n 4" loop nie. Juis waarom ek sê ek sal die ander modelle ook oorweeg.

Ekt die naweek n handwapen skietdag bygewoon en dit vreeslik geniet! Sommer nou lus vir die ding.

Groete
C
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Ruger GP100 357

Post by LoopSoosStroop »

Miskien op verder afstande sal die 6" se ekstra "sight radius" help, maar vir vinnig hanteer is die 4" tops. Ek het elkgeval 'n Bushnell red dot bo op myne, so sight radius help nie veel nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Ruger GP100 357

Post by Supacow »

Carel daar is vir jou n mooi een op Guntree
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Carel Maritz
Full Member
Full Member
Posts: 170
Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am

Re: Ruger GP100 357

Post by Carel Maritz »

Baie dankie! Ekt reeds die ou gebel. Ons is in besigheid!

Dankie!
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Ruger GP100 357

Post by Supacow »

Nice one!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Post Reply