Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post Reply
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post by Askari »

My alie jeuk so bietjie ::)

Ek het die afgelope 2 jaar 'n 6.5-20x50 PA op my 22-250 en kan regtig net goeie goed oor die teleskoop sê. Ek het egter nou die geleentheid om 'n nuwe 4-16x44 HS-T teen 'n baie billike pryse te koop.

Ek gebruik my PA gewoonlik op 14 of 16 vergroting, slegs in die dag en my verste skote tot op hede was op so 200m. Ek stel die turret vir die afstand wat ek skiet sodat ek nie hoef af te mik nie.

Vir die Vortex manne, as ek die verskil in vergroting, kruishaar en hoeveelheid lig wat ingelaat word buite rekening laat, is die HS-T soveel beter as die PA? (Ek probeer my gatjeuk regverdig ;) )
Gooi lood!!!!
Burger
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm

Re: Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post by Burger »

Geld is soos gras, dit groei weer terug. Koop hom man.

Spot sommer so bietjie, maar as jy regtig wil opgradeer spaar eerder bietjie meer en kry n PST. Hulle turrets werk vir my baie lekker as jy wil verstel vir afstand en wind.
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post by Askari »

Nou steun jy my in my kwaad..... laat ek bietjie google... ;)
Gooi lood!!!!
Rikuss
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am

Re: Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post by Rikuss »

Die hst en pst het dieselfde mechanics sover ek weet...pst het ander kruishaar en illumination....ek skiet met 6 tot 24 hst op plank geweer en hy loop soos stroop...as jy net tot op 300m gaan skiet sal jy nie fout maak...
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post by junglejulian »

Danie ek het n 6-20×44 viper en n 4-16 x44 Hs en geniet die gewone viper meer.sy glas is meer helder as die Hs sn vir my.dink wel dit is maar n fabrieksfout.Van die Hs reeks stel ook in 1/4 klieks vir elevation en 1/8klieks vir windage.kan mens nogal deurmekaar maak.
Burger
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm

Re: Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post by Burger »

http://www.youtube.com/watch?v=L0DUxliD4bQ

Jy kry hom natuurlik ook in n 4-16 vergroting, met of sonder IR.
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post by Askari »

junglejulian wrote:Danie ek het n 6-20×44 viper en n 4-16 x44 Hs en geniet die gewone viper meer.sy glas is meer helder as die Hs sn vir my.dink wel dit is maar n fabrieksfout.Van die Hs reeks stel ook in 1/4 klieks vir elevation en 1/8klieks vir windage.kan mens nogal deurmekaar maak.
Ek het jou observasie rakende die helderheid vd glas al raakgelees op 'n ander forum....
Gooi lood!!!!
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post by Askari »

Burger wrote:http://www.youtube.com/watch?v=L0DUxliD4bQ

Jy kry hom natuurlik ook in n 4-16 vergroting, met of sonder IR.
Laat ek verder navors ;)
Gooi lood!!!!
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Vortex Viper 6.5-20×50 PA vs 4-16x44 HS-T

Post by Askari »

My gat jeuk natuurlik ook om my Sako 308 se Leupold VX2 4-12X40 AO met 'n 4-16 x44 HS-T of 'n PS-T te vervang. Die Leupold werk baie mooi, ek is veral beindruk met sy helder glas, maar ek soek meer vergroting vir die lang skote en die Leupold het geen tactile feedback vir verstellings so ek moet afmik.
Gooi lood!!!!
Post Reply