Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hi Doomslayer, baie dankie vir die terugvoer, ek het na hom al op fotos gekyk, lyk vir my na n baie nice geweertjie! Jy se joune is stout? Groepeer hulle mooi? Waar het jy joune gekoop?
Ek het myne by Gerrie Coetzee se winkel in Senwes hier in Bloemfontein gekoop so paar jaar terug. Toe so R6500 betaal.
Myne groepeer ver onder 1" groepering op 50m. Met regte ammo maak hy ragged one holers op 50m. Myne hou van Lapua HV Solid, Eley Tenex, Eley Match, Winchester HV.
Ek sal as ek tyd het foto probeer post van groups.
22's is baie lekker sports.
Ek het n winchester model 52B.
Skiet self n bosluis van n donkie se knaters af op 50m.
Het n Redfield MTac 22 tactical scope opgesit.
Op die plaas is daar n groot starling probleem.
Darwm lekker om hulle te klop-verste was al 126m baie lekker speelgoed.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)