S&B Klassik 6-14x50 Varmint
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
S&B Klassik 6-14x50 Varmint
Hallo almal.
Het enige iemand ondervinding van die genoemde scope? Dis 'n FFP unit en die varmint kruishaar sal mooi werk vir my 6.5x47 Lapua. Weet iemand dalk hoefeel interne verstelling die scope met die ASV tipe elevasie stelknop? Ek wil die scope graag tot op afstande van 600m gebruik.
Ek luister graag.
Groete
Het enige iemand ondervinding van die genoemde scope? Dis 'n FFP unit en die varmint kruishaar sal mooi werk vir my 6.5x47 Lapua. Weet iemand dalk hoefeel interne verstelling die scope met die ASV tipe elevasie stelknop? Ek wil die scope graag tot op afstande van 600m gebruik.
Ek luister graag.
Groete
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: S&B Klassik 6-14x50 Varmint
Volgens http://www.sportoptics.com/schmidt-bend ... ticle.aspx het hy 118MOA, maar dit klink nie heeltemal reg nie.
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: S&B Klassik 6-14x50 Varmint
Ja-nee dit klink na teveel verstelling daardie. Die glas is bitter helder soos met alle S&B scopes.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: S&B Klassik 6-14x50 Varmint
Daar is 'n 4-16x50 PM II/LP privaat te koop onder die 2de handse goedere op S&O se webtuiste vir R37500. Is nie seker wat hy nuut sal kos as hulle hom moet bestel nie.
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... _pm_iiorlp
S&B het ook 'n 3-20x50 PM II
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... _pm_iiorlp
S&B het ook 'n 3-20x50 PM II
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: S&B Klassik 6-14x50 Varmint
Geelslang ek lees self so bietjie oor S&B scopes en hul min verstelling word gereeld genoem, veral die 4-16 model( net 11") Nou wil ek by die slim manne weet, vir die 3-12x50/42 modelle sê hul die scopes het net n maks verstelling van 14 moa of +/- 1mrad met n klik waarde van 0.1mrad. Teenoor n Z3 se 43 moa. Gaan n man tot 400m kan stel met die S&B? Groete
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: S&B Klassik 6-14x50 Varmint
Die 14moa is op windageLamtjop wrote:Geelslang ek lees self so bietjie oor S&B scopes en hul min verstelling word gereeld genoem, veral die 4-16 model( net 11") Nou wil ek by die slim manne weet, vir die 3-12x50/42 modelle sê hul die scopes het net n maks verstelling van 14 moa of +/- 1mrad met n klik waarde van 0.1mrad. Teenoor n Z3 se 43 moa. Gaan n man tot 400m kan stel met die S&B? Groete
Maar elevation is 64moa afhangende
http://www.coretacsolutions.com/product ... -27x56.htm
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: S&B Klassik 6-14x50 Varmint
http://www.newenglandcustomgun.com/gun_ ... Scopes.asp
Hier kan mens ook sien dat hul meer elevation verstelling het as windage, die rede hiervoir is seker omdat jy minder verstelling het as wat daar veronderstel is om te wees sodra een van die turrets naby aan sy maks kom. Dus om dit te voorkom en te sorg dat daar altyd genoeg elevation is limit hulle die windage.
Hier kan mens ook sien dat hul meer elevation verstelling het as windage, die rede hiervoir is seker omdat jy minder verstelling het as wat daar veronderstel is om te wees sodra een van die turrets naby aan sy maks kom. Dus om dit te voorkom en te sorg dat daar altyd genoeg elevation is limit hulle die windage.
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: S&B Klassik 6-14x50 Varmint
Mmm, ek kry darem my S&B PMII 4-16 se elevation gestel om darem by 1300m te kan uitkom met .260 Remington.....
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: S&B Klassik 6-14x50 Varmint
Daar is n groot verskil tussen die 4-16 pmII en die 4-16 varmint! 'n Vriend van my skiet met een en hy het vir hom hie rondom R15 000 betaal 3jaar terug. Baie lekker teleskoop, maar hy kla oor die ffp kruis wat bietjie dik raak oor 300m. Sal hom vra wat die verstelling is...
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: S&B Klassik 6-14x50 Varmint
Ja die pmii is iets in 'n heel ander klas. Prysgewys ook.... Dis jammer die varmint het so min verstelling. Baie nice scope maar hy sal nie die cut maak as die afstande verder as 400m rek nie.

