Scope opsit
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Scope opsit
Ek wil graag my nuwe scope opsit, alles is klaar op geweer.
Ek moet letterlik net die scope in die ringe sit en vasmaak.
Nou is die vraag, ek het nie n torque wrench nie so hoe weet ek wanneer is die ringe styf genoeg?
Ek is bang ek jag bollie aan.
Ek moet letterlik net die scope in die ringe sit en vasmaak.
Nou is die vraag, ek het nie n torque wrench nie so hoe weet ek wanneer is die ringe styf genoeg?
Ek is bang ek jag bollie aan.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Scope opsit
n Scope het nie nodig om bitter hard vas gedraai te word nie. Hou jou L key aan die kort deel vas en draai hom tot hy vas is sonder dat jou vinger seer word.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Scope opsit
Ek het al 'n L key afgedraai sonder om seer te kry!Capt. Oblivious wrote:n Scope het nie nodig om bitter hard vas gedraai te word nie. Hou jou L key aan die kort deel vas en draai hom tot hy vas is sonder dat jou vinger seer word.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Scope opsit
My oupa het ook die gevoel in sy hande verloor toe hy 96 geword het 
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Scope opsit
Iets se my jy wil gebLacksam word!Reggie Gerber wrote:My oupa het ook die gevoel in sy hande verloor toe hy 96 geword het
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Scope opsit
Nou ja, daar sê jy dit ook! So, nie baie goeie raad van CO nie! Skat sy vingertjies is maar sag.Reggie Gerber wrote:My oupa het ook die gevoel in sy hande verloor toe hy 96 geword het
(Wonder net hoe sterk ek op 96 sal wees as ek nou al ysters breek!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Scope opsit
Ek het al n paar dinge in my lewe gebreek maar ek kon nie nie n L key wat ek met my duim en wysvinger vas hou terwyl ek n hex skroef so groot soos n vuurhoudjie vas draai af breek nie, dalk is pap in die broek of koop ek nie L keys wat van dassie stront gemaak is nie. Sako sorry die enigste manier om n scope te mount is deur n torque wrench te koop of jy sal die roer moet weg stuur sodat iemand dit vir jou doen. Ek gaan self as ek by die huis kom al my gewere se scope af haal en iemand kry om dit vir my op te sit wat weet wat hy doen. EK dink ek sal dalk so 30 of 40 mense ook moet bel en hul net se dat hul scopes dalk nie reg werk nie.PWV wrote:Nou ja, daar sê jy dit ook! So, nie baie goeie raad van CO nie! Skat sy vingertjies is maar sag.Reggie Gerber wrote:My oupa het ook die gevoel in sy hande verloor toe hy 96 geword het![]()
(Wonder net hoe sterk ek op 96 sal wees as ek nou al ysters breek!)
Pinkes daai ATACR en daai 3 NXS'e van jou gaan ook nou breek!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Scope opsit
Ek was altyd oortuig die skroefies strip voor jy te styf kan vasdraai......kom ou by my nouriedag. Hy draai daai M4 allen caps met 'n 35torque bit en sy 1/4" drive ratchet vas. Julle moes dit sien. Die scope is geduik. EK het hom toe gehelp en die scope geskuif na waar die tube nie geduik of beseer was nie. Bogger eye relief. EN merkwaardig skiet die roer nog op 200m ordentlik.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Scope opsit
Maw... Die raad wat julle nou gee as ek alles reg verstaan, is draai die skroef tot hy strip en dan so halwe draai terug

- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Scope opsit
Ek het hoeka vandag i Warne rail by Kloppers in George gekoop. R1000. verlede week op i ander plek het hulle R1900 gevra. Van die plekke is rof met die prys. Nou my vraag. As ek die L key metode met vingers wat seer kry volg is dit nodig ve die blou locktite of nie?
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Scope opsit
Johan,
Kry eers die scope 100% reg met betrekking tot eye relief en waterpas deur die skroefies baie lig vas te maak sodat jy met klein draai die skroefie los kan kry as jy verstelling moet doen todat ER reg is en die scope waterpas is. Maak seker dat wanneer jy nou die skroefies vasdraai dat jy dit bietjie bietjie doen oorkruis sodat die gaping op die ring stel ewe veel is aan beide kante. Dan haal draai jy weer een vir een skroefie uit oorkruis en sit locktite op en sit dan terug. Op die manier behoort jou gaping tussen die ringe dieselfde te bly en dus die drukking eweredig versprei.
Ps. Ek sou definatief voorstel dat jy eers die ringe lap voordat jy jou scope vasmaak en dan As dit warne ringe is maak bogenoemde nie saak nie..

JPS.JPS wrote:Johan,

Baie dankie. Dit is warne ringe wat op warne basisse is so ek glo hulle sal mooi werk op die rail ook.. Eye relief was net so effens sleg met die howa se lang aksie.
Waardeer die terugvoor.
Johan
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Scope opsit
Dis oor daai howa nie n 270 is.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Scope opsit
Supacow wrote:Dis oor daai howa nie n 270 is.
Ek kan nie stry met daai een nieJohan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Scope opsit
Ek is gladnie n expert nie maar ander metode van mechanical zero is om n spieel op die voorste lens te sit en deur die scope te kyk. As dit uit is sal jy 2 kruishare sien en stel totdat jy net een sien.
Enige iemand anders dit al so gedoen?
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Scope opsit
Ritchie wrote:Ek is gladnie n expert nie maar ander metode van mechanical zero is om n spieel op die voorste lens te sit en deur die scope te kyk. As dit uit is sal jy 2 kruishare sien en stel totdat jy net een sien.
Enige iemand anders dit al so gedoen?
Ja ek het hom ook al so gedoen, baie ouens wat liggeweer skiet doen dit ook so
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.