Dags

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Dags

Post by Musgrave »

Goeiedag almal,

My neef Rasmus het my bekendgestel aan die forum.  Ek dog ek kan maar net sowel maar `n naam by `n gesig sit, want my gesig was darem alreeds hier op die forum geplaas...: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 9#msg33629

My naam is Bert en ek hou van jag.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Dags

Post by Stefan764 »

Welkom Bert!

Glo jy gan die Forum baie leersaam vind en die samesyn hier is ook nogals iets besonders.

Groete
Stefan

(Blikslaters mar die Forumledetal tel nou vinnag op!)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Dags

Post by Francois Marais »

Bert

Welkom maat, hoop jy LIKE......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dags

Post by Monrique (SJ) »

30-0kwes sorry 6(Bert)

Lekker saamgesels maat. Geniet dit, dis n fees.

Groetnis
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dags

Post by theedge »

Baie WELKOM
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Dags

Post by Kalahari »

30-06

Welkom en geniet dit.

Kalahari
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Dags

Post by Jagtersdok »

Lekka Bert
Welkom hier
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Dags

Post by Penkop »

Naand Bert,

Lyk soos 'n Ruger falling block waarmee jy varke klits?

Geniet!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Dags

Post by Geno »

Nul-kwes
Baie welkom!
Geniet dit.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Dags

Post by Musgrave »

Dankie vir die warm verwelkoming!
Penkop wrote: Naand Bert,

Lyk soos 'n Ruger falling block waarmee jy varke klits?

Geniet!
Net so! Die kaliber is .45-70 Government.  Ek het hom nou so vir bietjie meer as `n jaar.  Die geweer is besig om my getroue ou .30-06 se plek oor te neem...  ;)
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Dags

Post by James Wilson »

daar is n klein groepring amerikaners wat vas glo die 45 - 70 is n groot vyf kaliber. die debatte op amerikaanse site's ruk gereeld hand uit. miskien moet jy vir ons jou mening gee.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Dags

Post by Wouter Roets »

30-06

Baie welkom hier en geniet die familie!

Laai jy vir jou kalibers? Jy kan mos daai 45-70 so bietjie warmer laai op die Ruger. Wat is jou huidige lading daarop?

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Dags

Post by Musgrave »

Ek laai vir my .30-06, .45-70, 9mmP en een van die dae my .25-06...

Ek gaan sommer `n bespreking van my ervarings met die 45-70 onder Rifles/Gewere begin - hopelik kan ek almal se vrae beantwoord.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Dags

Post by Rasmus »

Nou maar welkom hoor ;D

Geniet dit! Ek laaik dit kwaai want niemand vra dat jy om hemels naam tog in die taal van die onderdrukker moet tik agv van wie weet wat ook al nie.

Dis lekker om gewere in jou eie taal te praat!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Dags

Post by Musgrave »

Juis - ek moes vanoggend mooi dink oor wat ek wou neerpen.  Ek skryf so baie in Engels dat ek amper vergeet het om in my pa se Afrikaans te skrywe!
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Dags

Post by Stefan764 »

Rasmus wrote: Ek laaik dit kwaai want niemand vra dat jy om hemels naam tog in die taal van die onderdrukker moet tik agv van wie weet wat ook al nie.

Dis lekker om gewere in jou eie taal te praat!
AMEN  :angel:
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Dags

Post by Penkop »

Is dit nou Zulu??
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Post Reply