nog n nuweling

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
K003

nog n nuweling

Post by K003 »

ek stel my graag voor. ek weet baie van jaracal en was al op jaracal kursus wat deur Jacques Botha aangebied is. van my vriende is ook lede op die site.  ek is van die ou wes tvl.
hier by ons is baie jakkalse en roep ons hulle net in n noodgeval ;D.

ons skiet hulle met enigeniets kleins soos n 270 tot n 300. ons hoef meeste van die tyd nie ver te skiet nie omdat ons redelik bosse hier het.  ons skiet ook redelik varke en wissel dit maar met die jakkalse, bobbejane.

ek herlaai al so 10 jaar maar sien hier is regtig nog baie wat ek kan leer veral op die site. ek hoop julle sal met my meer geduldig wees, as wat ek met myself is.

ek besit n 7x57 308 en n 300wm.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: nog n nuweling

Post by Monrique (SJ) »

K003

Baie welkom en geniet dit. Hierdie is voorwaar die beste forum.

Groetnis
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: nog n nuweling

Post by Francois Marais »

KOO3

Welkom, hoop jy like....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: nog n nuweling

Post by theedge »

Baie WELKOM
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: nog n nuweling

Post by Kalahari »

K003

Welkom oppie forum.Weet jy gaan dit geniet, as man iets wil leer, hier is baie manne wat meesters is, hulle help graag.

Kalahari
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: nog n nuweling

Post by Jagtersdok »

Welkom hier
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: nog n nuweling

Post by BLOK »

Baie welkom

Ja hier leer mens elke dag nog n stukkie, van waar in die Wtvl is jy.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: nog n nuweling

Post by Geno »

Baie welkom!
Geniet dit.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: nog n nuweling

Post by Stefan764 »

Halo daar!

Welkom op Forum (familie soos oom Frikkie se)

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: nog n nuweling

Post by JACQUES BOTHA »

KOO3
Welkom lekker om weer te gesels.
Geniet dit hier
As jy egin roep in jou area waar daar so baie jakkals e is en julle net in noodgevalle roep.
Toets jou roeptegnieke so bietjie en jou klanke.
kry lekker oop area  as jy kan en jy weet daar is jakkalse  (daar is mos baie)
Begin roep baie sag  prooi -haas of steenbok  bv. 2 minute plus minus
dan stilte vir 5-8 minute .....weer prooi  baie sag 1 of 2 uit 5 ..
As jy na 30 to 40 minute nog niiks gekry het nie, kan jy harder gaan of n jakkals klank begin gebruik bietjie harder .. en na 5-10 minute se wag weer haas distres klank gebruik..
Toets dit bietjie en laat weet.Moet asb nie te hard gaan waar jy so baie jakkals het nie, (jy wil tog nie die hele distrik se jakkalse op een slag inroep nie----grappie)
Groete
Jacques 

 

 
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: nog n nuweling

Post by James Wilson »

Jacques,  Kerneels probeer net weer spog met sy 300wm wat as n jakkals roer gebruik word. ons het toe Vrydag gaan varke "roep" maar toe ons net die klein varkie aansit toe is daar n jakkals, ek waa waaa nog om hom te stop toe kom hy sommer na my toe. ek skiet hom op 20 tree met haelgeweer. dat was sterk skemer en die lig was nog nie aan nie, en die bakkie was mooi gecamo. ek weet nie of daai vark roep hier gaan werk nie, ek dink die jakkalse gaan voor die varke daar wees ;D. maar sal jou n foto stuur as as die eerste varkie omgekom het agv n Foxpro
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: nog n nuweling

Post by tafjak »

Koo3

Welkom en mooi manier om jou naam te spel. Geniet dit!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
MEESTER
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Oct 26, 2010 12:38 pm

Re: nog n nuweling

Post by MEESTER »

ek was ook op die kursus. ek konnie glo die vuilgoed wat ons al so baie jare jag is eindelik so n ingewikkelde gespuis nie.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: nog n nuweling

Post by Wouter Roets »

Koo3

Baie welkom hier en geniet dit!

Groete
Wouter
PS Waar in die geweste is jy?
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply