Nuwe lid
- Boersema
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Sep 23, 2015 1:01 pm
Nuwe lid
Middag Almal
Ek is 'n nuwe lid wat deur Frederik verwys is. Ek het al 'n paar keer gejag en geniet dit baie. Ek wil graag nou my eie wapen aanskaf en meer leer van wapens en als wat daarmee saam gaan. Sien baie uit om meer te leer deur die kennis op die groep.
Ek is gelee in Pretoria
Groete
Cornelis

-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Cornelis, jy gaan dit geniet en daar is n magdom inligting om op te lees ook.
Groete, Willie
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe lid
Dagse en welkom Cornelis.
Jy is op die regte plek as jy wil meer leer oor jag, jagwapens en watter kaliber en soort koel die beste sal wees vir n spesefieke afstand en / of spesie wat jy wil jag. Jy se jy geniet jag baie - jy is dan sommer reg tussen duisende manne wat net jag gesels - wel - af en toe stry ons oor ander dinge (RUGBY) maar oor die algemeen is hier n lekker klomp bymekaar wat mekaar se sieninge respekteer.
Geniet dit!

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Nuwe lid
Welkom Cornelis,
Eks baie bly jy het aangesluit en sien sommer jy het aangevra oor die 30-06 Browning wat te koop is.
Hoop jy kom vinnig reg met 'n roer sodat jy jou hande van my 375 kan afhou

Eks baie bly jy het aangesluit en sien sommer jy het aangevra oor die 30-06 Browning wat te koop is.
Hoop jy kom vinnig reg met 'n roer sodat jy jou hande van my 375 kan afhou
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Nuwe lid
Welkom
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Nuwe lid
baie welkom en hier gaan jy sommer baie dinge leer!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe lid
Welkom en geniet dit hier.
- Boersema
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Sep 23, 2015 1:01 pm
Re: Nuwe lid
Baie dankie vir almal se verwelkoming. Ek kan nie ophou lees nie. Daar is soveel inligting.
Baie dankie
Cornelis
Baie dankie
Cornelis
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe lid
Welkom Cornelis. Jy en Frederick moet weer kom koffie drink by my. Ons het lekker gesels.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br