22 Hornet doppe

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

22 Hornet doppe

Post by Hein22 »

Sal bly wees as iemand my kan se waar ek 22 hornet doppe in die hande kan kry. Niemand wie ek by koop of ken het tans voorraad nie.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 22 Hornet doppe

Post by Eugene »

Hein, ek het verstaan dat daar nie meer .22 Hornet doppe gemaak word nie......

Ek koop sommer van die PPU patrone (hier by ons so R400 vir 50) en hou dan net die doppe.

Ek glo nie jy gaan maklik doppe kry nie, want almal hou maar vas omdat die gerugte sê die doppe nie meer gemaak word nie....
Aim small, miss small
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: 22 Hornet doppe

Post by swc-tr »

Safari Vuurwapens in Middelburg, MP het RWS .22 Hornet doppe in voorraad.
013-2825101.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 22 Hornet doppe

Post by Hein22 »

Dankie!!!!
Post Reply