TOYOTA CHEETAHS

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

TOYOTA CHEETAHS

Post by Wielie Waps »

Last edited by Wielie Waps on Thu Feb 24, 2011 10:04 am, edited 1 time in total.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by MJK »

:laugh: :laugh: :laugh:
Die span word nou die Hiluxe genoem... ;D ;D
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Penkop »

Ek kan nie wag dat hul daai boxer met 'n Cheetah vervang nie!!!!!!!!

Daai Toyota 'badge' is darem maar die mooiste Vrystaat-Cheetah' badge wat ek nog gesien het!
Dis darem maar lekker om 'n bloubul in 'n Hilux te sien en te weet hy ondersteun die Vrystaat of hy nou wil of nie!!!!

VRYYYYYYYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAATTTTT!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Stefan764 »

Penkop wrote:
Dis darem maar lekker om 'n bloubul in 'n Hilux te sien en te weet hy ondersteun die Vrystaat of hy nou wil of nie!!!!
Skerp ou Penkop, skerp!! Ek gan nou lekker giggel vir die manne met die blou balle aan hulle Hiluxe...  ;D

(OPPAS! net, hierdie naweek kan dalk katastrofies uitdraai.... Ok mar goed die Bulle het nie n LandRover badge op nie anders kan hier dalk n lelike gespottery Maandag ontstaan....)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by JPS »

En daar gooi die cheetas dit so wragtig weg in die laaste minute.... So amper amper of die bulle kry pak.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Yalair »

Dis die tweedehandse afdeling van Toyota wat hulle borg  ;D
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Penkop »

Yalair,

Ek dink ek vertrou my 2de handse Hilux steeds meer as 'n 1ste handse Landy...!!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
kolskoot

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by kolskoot »

penkop

sonder twyfel !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by JACQUES BOTHA »

mANNE EN MANINNE
AS Hilux so goed is soos ek weet hulle is --Dan moet cheetahs maar van  borge verander -- Hoe klink dit TATTA cheetahs.....
Hulle het mos baie belofte en min performance ?
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Monrique (SJ) »

JB

Skerp my maat SKERP!!!!!!!

Groetnis
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by MJK »

JACQUES BOTHA wrote: mANNE EN MANINNE
AS Hilux so goed is soos ek weet hulle is --Dan moet cheetahs maar van  borge verander -- Hoe klink dit TATTA cheetahs.....
Hulle het mos baie belofte en min performance ?
Groete
Jacques
;D ;D Skerp JB!! Hahahaha
kolskoot

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by kolskoot »

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Tata het ook hulle trots..............  Of wel ek dink so............... Is nogt ali jare 'n cheetah , maar is bevrees dit is nou maar net uit oudergewoonte en nie meer op prestasie en liefde gebasseer nie. Jammerte al die goeie cheetas speel nou in al die ander prov spanne van die land. :'(
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by BLOK »

Kolskoot

Al wat ek kan se is "kolskoot!" Daai is ware woorde

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
jmb

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by jmb »

Ek dink ek het die oplossing nou vir Cheetah rugby. Hulle moet aandring om op teerblaaie rugby te speel. Ons weet mos hul borg sukkel deesdae so bietjie af van die teer af. ;D ;D
grumpy

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by grumpy »

Is dit die tweede handse onderdele afdeling wat hulle borg of wat? die manne moet maar hulle geld gaan terug vra want hulle doen nou n baie swak job!

Die WP kan nie eers n windjie maak en die Cheetas kan nie eers cheeky raak nie. Die Cheetas se swak spel kom alles van ou Nakka wat by die manne se vrouens aanle en wil ander dinge doen nou kry hulle hom terug op n ander manier!!!!!  :D :D :D
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Penkop »

Julle ouens wat so skepties is moet net onthou dat jy nie die Super15 in Maart wen nie... Gee die OVS kans, hul warm nog net op! Hul het maar net so bietjie laat weggespring en na hul spel teen die Warras is al wat ek kan s?:

VRYYYYYYYYYYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Freddie101 »

Brussow is weer terug!
yol bolsun
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by JACQUES BOTHA »

Wielewaps en ander Cheetahs.
Onthou die manne kon nou die volle 80 minute speel sonder vrees...Niemand gaan by hulle huise wees voor hulle daar kan aankom nie...
NEe grappies op n stokkie..
Cheetahs het mooi gespeel --
Oom leeu ek kan nie dieselfde se van die blou bulle nie,, Die groot name speel nou nie meer rugbby op die veld nie....
Hulle is so fiks hulle speel en chat met die ref gelyktydig ...Ok hulle is bietjie gestraf met strafskoppe ,maar geen verskonings vir hulle onbeholpe vertoning nie...
WP het werklik goed gespeel en verdien om te wen...
Cheetahs dis n moelike een maar julle kan treots wees op julle span _WELL DONE..
Ek hoop hulle ry nou bietjie in die toyouta's en  gaan nie terug TATTA's toe nie
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Louis102 »

JACQUES BOTHA wrote: ... Oom leeu ek kan nie dieselfde se van die blou bulle nie ...
:-[
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Penkop »

Wat is die verskil tussen die Blou Bulle en 'n samoosa??

Ten minste het 'n samoosa 3 punte!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Stefan764 »

Penkop wrote: Wat is die verskil tussen die Blou Bulle en 'n samoosa??

Ten minste het 'n samoosa 3 punte!!
Eina......

Sharks-groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by JPS »

Jong, Moet se ek het die samoosa geniet ;D

Vir eens net vir eens is dit nie van my Welpie span se vergelyking nie ;)
Stef joy Sharkies het darrem maar my span opgedonner Saterdag jong.

Cheers
JP
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: TOYOTA CHEETAHS

Post by Penkop »

Amper wen die Vrystaat alweer...........
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
Post Reply