Goeiemiddag,
Ek is op soek na die agterste gedeelte van 'n Lightforce 170 Rifle Mount lig. Dis die gedeelte sonder die lens indien iemand dalk die lens beskadig het en die gedeelte waarop die lens skroef nie meer gebruik nie.
Kontak my gerus op 082agt055twee44 dan kan ons gesels oor prys of iets in ruil daarvoor.
Groete
Johan
Lightforce 170 Rifle Mount se Basis (Deel sonder Lens)
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Lightforce 170 Rifle Mount se Basis (Deel sonder Lens)
Kan nie wees dat daar nie 'n hele paar iewers in kaste lê nie
