Wonder of iemand my dalk kan help asb. ek wil my dope insit op strelok maar hy het nie die mill dot reticle daar nie.
Daar is wel 'n reticle wat soos myne lyk(mil dot us army) maar nou wil ek weet op watse vergroting is die bushnell gekalibreer.
Dankie by voorbaat.
Bushnell elite 6500 4.5-30x50
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bushnell elite 6500 4.5-30x50
Kyk op die vergroting, die syfer van verstel knop se skrif sal rooi wees. Ek dink die scope is op 10 vergroting gekalibreer.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Bushnell elite 6500 4.5-30x50
Sparky, is daai scope se reticle in 1st Foc plane of 2nd
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Sparky
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Sat Apr 05, 2014 6:31 pm
Re: Bushnell elite 6500 4.5-30x50
Dankie Joe,vir die vinnige reply
, ek het nog nooit eers so in detail gekyk na die stelring nie dit is toe net soos jy se.
Jean die reticle is op die 2nd focal plane.
Die forum se gekombineerde kennis is elke keer verstommend.
Selfs BETER as Google want dit is in afrikaans!!!!!
Jean die reticle is op die 2nd focal plane.
Die forum se gekombineerde kennis is elke keer verstommend.
Selfs BETER as Google want dit is in afrikaans!!!!!