Raad asb manne
Kan mens standaard 100m vrye parallax scope op .22 sit of moet mens iets kry wat parallax kan afstel tot 20m ens. soos bv nikon of bushnell?
.22 Teleskoop Parallax vereiste
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22 Teleskoop Parallax vereiste
Gewoonlik word teleskope vir .22 parallaksvry op 50m gestel. Oogposisie is dan baie belangrik as jy op ander afstande skiet.
Indien die teleskoop dan parallaks verstelling het sal dit help as jy op verskillende afstande skiet. Nou kan jy dit aanpas na die regte afstand.
Indien die teleskoop dan parallaks verstelling het sal dit help as jy op verskillende afstande skiet. Nou kan jy dit aanpas na die regte afstand.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PietBe
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Tue Apr 22, 2014 6:14 am
Re: .22 Teleskoop Parallax vereiste
Ek dink daaraan om Swarovski Z3 3-9x36 op .22 te sit. Dit is baie ligte klein scope en sal nie ekstra gewig bo-op .22 sit nie. Mense sal se die Swaro is overkill op .22.
Andersins enigste ander scopes is Nikon 3-9 rimfire wat ek aan gedink het.
Prys is nie faktor nie. Ek wil net regte besluit neem.
Andersins enigste ander scopes is Nikon 3-9 rimfire wat ek aan gedink het.
Prys is nie faktor nie. Ek wil net regte besluit neem.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: .22 Teleskoop Parallax vereiste
Als hang maar af van wat jy met die .22 wil doen. As dit vir ondiere is is jou keuse hierbo reg. Vir teikenwerk sal effens groter vergroting dalk lekkerder wees. Hawke se reeks telescope bied vir jou baie opsies vir die verskillende tipes skiet. Dit is nie Swaro kwaliteit glas nie , maar vir algemene .22 werk is die 'n goeie keuse. Sightron, Burris en Leupold het ook lekker scopes vir .22/luggeweer skiet wat opgestel is vir nader afstande. Daai Nikon Prostaff EFR is baie lekker en soos ek verstaan is daar 'n opgradering beskikbaar wat jou ook nou 'n 4-12x vergroting bied.
Jannie Welman
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: .22 Teleskoop Parallax vereiste
'n .22 se aanwending is tipies tussen 10m en 100m. Die Swarovski met 'n vaste parallaks op 100m is nie die beste opsie nie en jy gaan helderheid/fokus en akkuraatheid verloor vanaf 35m en nader, al is jy op 3x vergroting.
Ek het 'n Lynx LX2 4.5-14x40AO op my .22 en dit is een van die helderste teleskope in die klas waarvan ek weet. Die fokus / parallaks is verstelbaar vanaf 10m. Die teleskoop is nie die goedkoopste opsie vir 'n .22 nie, maar ek kan dit onvoorwaardelik aanbeveel.
http://www.lynx.co.za/index.php/catalog ... 5-14x40ao/
Ek het 'n Lynx LX2 4.5-14x40AO op my .22 en dit is een van die helderste teleskope in die klas waarvan ek weet. Die fokus / parallaks is verstelbaar vanaf 10m. Die teleskoop is nie die goedkoopste opsie vir 'n .22 nie, maar ek kan dit onvoorwaardelik aanbeveel.
http://www.lynx.co.za/index.php/catalog ... 5-14x40ao/
-
PietBe
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Tue Apr 22, 2014 6:14 am
Re: .22 Teleskoop Parallax vereiste
Dankie ek sal bietjie daardie lynx ondersoek