Middag
Ek kyk tans na n F.L.I.R
is daar n ander maak wat ek moet oorweeg?
Smirre
Thermal imaging
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Thermal imaging
Thermal eye werk wraggies mooi
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Thermal imaging
Dankie
sien hy is R65k
sien hy is R65k
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Thermal imaging
Smirre,soek jy n handheld of scope?Wat wil jy doen met dit?Jakkalse jag?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Thermal imaging
hand held asb
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Thermal imaging
Ek het een n paar keer gebruik met die jakkalse.My persoonlike opinie is dat ek nie een sou koop nie,dis te duur vir wat dit kan doen.Ja jy sien n rooi vorm deur die takke ensv maar jy kannie ID nie.Dit tel ook klippe,bome ensv op oor hulle warmder is as die omgewing.Waar hy wel al gehelp het is met die optel slag as jy nie weet waar le die dooie jakkalse nie.Pulsar Nightvision scope werk sommer baie beter vir jakkals skiet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Thermal imaging
As ek een koop sal dit maar vir veiligheid wees,as jy laat by die plaas aankom of iets hoor in die aand. Sal dit werk daarvoor?
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: Thermal imaging
Stem saam met Ge,Pulsar jou beste waarde vir geld en werk 100% vir jakkalse skiet.
Groete
Sniper
UltimateVarminting&Silencers
provarminthunter@gmail.com
0724127062
Groete
Sniper
UltimateVarminting&Silencers
provarminthunter@gmail.com
0724127062
