Leopold vx3 vs SHV

Post Reply
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Leopold vx3 vs SHV

Post by geelslang »

Naand manne

Ek is besig om telleskoop te soek vir my 6.5x47Lapua wat oppad is.

Hoe vergelyk die NF SHV 5-20x56 met die Leopold vx3 6.5-20x50 LR Target? Watter ander telleskope is in hierdie klas?

Groete
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Mellies »

Geelslang ek kan jou nou al se dat 9/10 manne "Vortex" gaan antwoord op hierdie vraag.

Met n vleisie...
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Kingy »

So 90% kan dan seker nie verkeerd wees nie, of verstaan ek verkeerd?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Capt. Yoda »

Mellies270 wrote:Geelslang ek kan jou nou al se dat 9/10 manne "Vortex" gaan antwoord op hierdie vraag.

Met n vleisie...

Vortex eder as NF? Nee wat ek glo dam nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by geelslang »

Is dit 'n "flavour of the month" ding of dra dit water?
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Mellies »

geelslang wrote:Naand manne

Ek is besig om telleskoop te soek vir my 6.5x47Lapua wat oppad is.

Hoe vergelyk die NF SHV 5-20x56 met die Leopold vx3 6.5-20x50 LR Target? Watter ander telleskope is in hierdie klas?

Groete
Kaptein die man vra watter ander teleskope is ook in daai klas ++>: ++>:

Met n vleisie...
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Sangoma (IAN) »

Julle weet wat ek sal aanbeveel....
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Mellies »

geelslang wrote:Is dit 'n "flavour of the month" ding of dra dit water?
Hopelik antwoord die Vortex (asook NF & Leupold manne jou).
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Capt. Yoda »

Sangoma (IAN) wrote:Julle weet wat ek sal aanbeveel....

Vortex?
Mielies ja sorry ekt weer soos my gat gelees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
MrFive
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by MrFive »

Hi geelslang,

Maybe I can comment as I shoot my 260 Rem with a 5-20 MOAR SHV and my shooting partner a .308 with the 6.5-20 LR Leupold.

We have just finished testing our rifles at ranges from 300-700m using these scopes and we were both able to see the target but what was more important was that we clicked for elevation and both scopes performed perfectly in this regard.

What I think is more important though, is that you need to ask yourself which reticle would better suite your shooting activities. The LR is ideal for field/hunting where you can familiarise yourself with the hold lines at the different distances but for accurate range work etc. I would tend to rather go the MOAR reticle route of the SHV as it is easier to work with and make fine adjustments for wind etc.. Most ballistic programs give info in MOA but very few if any in the dots indicated on the LR reticle

One final comment is that I have the Illuminated version which also works a treat if you shoot Jackal ect at night but I do not think that is available on the Leeupold.

Regards,

André
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Dries101 »

+1

MrFive wrote:Hi geelslang,

.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
longranger
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Fri May 23, 2014 11:50 am

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by longranger »

For me Nightforce every time I think they can take more abuse, my 8-32 and 3.5-15 have been banged around and never flinched
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Dirkvh »

Ek het 'n SHV besit en het hom verkoop om Burris te koop. Personlike gevoel is dat jy vir die naam betaal met die SHV en nie die glas kry van NF faam nie.

PS: Burris is helderder (vir my).
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Dries101 »

Dirkvh wrote:Ek het 'n SHV besit en het hom verkoop om Burris te koop. Personlike gevoel is dat jy vir die naam betaal met die SHV en nie die glas kry van NF faam nie.

PS: Burris is helderder (vir my).
Ek neem aan jy het die Burris XTR II?
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by geelslang »

Kerels so ek neem aan die Leopold is uit. Dis tussen die Vortex PST en NF shv
Varmint
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Sun Jul 12, 2015 8:28 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Varmint »

Ek self het n NF shv 5x20x56 en is heel tevrede met hom.Ek dink ek gaan NF op al my gewere sit.Leupold is net so nice..Ek dink dit gaan op die einde van die dag oor persoonlike keuse.Kannie verkeerd gaan met wat ookal jy kies tussen die 2 nie.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Mellies »

Capt. Oblivious wrote:
Sangoma (IAN) wrote:Julle weet wat ek sal aanbeveel....

Vortex?
Mielies ja sorry ekt weer soos my gat gelees
No worries ;)

Met n vleisie...
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Jessie »

Geelslang

Het die NF SHV en die leupold se Nuwe VX6(weet nie vx3). Sal eerder die NF vat
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Dirkvh »

Dries101 wrote:
Dirkvh wrote:Ek het 'n SHV besit en het hom verkoop om Burris te koop. Personlike gevoel is dat jy vir die naam betaal met die SHV en nie die glas kry van NF faam nie.

PS: Burris is helderder (vir my).
Ek neem aan jy het die Burris XTR II?
Nie eers nie!

6.5-20x50 Fullfield E1
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Leopold vx3 vs SHV

Post by Dries101 »

Kyk elke ou se oe is anders. Glas op die 5-20 is marginaal slegter as die zeiss hd vir my. En die zeiss glas is erg skoon. In my beskeie opinie as jy nie n ffp scope soek nie gaan jy n goeie 10k meer moet spandeer om die,shv te wen. Eks natuurlik n meopta fan ook. Altyd n opsie en pryse is heel aanvaarbaar. Tyd sal leer ma ek het nie probleme met hom tot op 1k nie. Dials werk mooi , kruishaar is great en die oukie is soos n tank gebou.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Capt. Yoda »

Dries101 wrote:Kyk elke ou se oe is anders. Glas op die 5-20 is marginaal slegter as die zeiss hd vir my. En die zeiss glas is erg skoon. In my beskeie opinie as jy nie n ffp scope soek nie gaan jy n goeie 10k meer moet spandeer om die,shv te wen. Eks natuurlik n meopta fan ook. Altyd n opsie en pryse is heel aanvaarbaar. Tyd sal leer ma ek het nie probleme met hom tot op 1k nie. Dials werk mooi , kruishaar is great en die oukie is soos n tank gebou.

Ja elke ou se oe werk verseker anders met n scope. Die SHV se glas is vir my weer baie beter as dieHD's wat ek al gebruik het en meeste Vortexe se glas doen dit glad nie vir my nie, die Meopta se glas is baie goed.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by geelslang »

Dries101

Na watter meopta verwys jy? Ek het die Artemis 2000 3-12x50 op my 22-250 en is baie tevrede. Sal nie omgee vir nog n Meopta nie.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Dries101 »

Meopro-6-18x50- nie n slegte stukkie "kit" daai nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by geelslang »

Vergelyk die Meopro 3-18x50 nie eerder met die Zeiss HD5 nie? En is hy so duursaam soos die NF? Dat hy baie helder is, dit is n feit. Wonder hoe goed hy sy zero hou ivm die res?
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Leopold vx3 vs SHV

Post by Dries101 »

Kyk ek veruil met SHV net vir n Atacr. En dit gaan nie gou gebeur nie. Ek sou op n Shv spring voor pryse weer styg. Hulle is al met r2500 op vanaf Huntex. Volgende pryse gaan hulle verseker hier by 20k draai. Dan kos hullr maar wat die NXS gekos het 2 jaar terug. Glad nie goedkoop nie maar versker die geld werd. Ek is self deur n hele klomp opsies in Jan en het nog nie vir een oomblik spyt gehad nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Post Reply