Beste pryse?
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Beste pryse?
Jis manne
Wie in die Kaap se teleskoop pryse is die beste? Night Force verkieslik
Dankie
Wie in die Kaap se teleskoop pryse is die beste? Night Force verkieslik
Dankie
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Beste pryse?
Vra liewers wie hou dit aan. Jy kan by safari probeer en as jy nie regkom nie probeer by safari en as jy nogsteeds nie regkom nie probeer by safari

-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Beste pryse?
Ja Vossie. Het so gereken, maar ek wil net seker maak ek kan nie daai NXS erens anders goedkoper kry nie.
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Beste pryse?
Dankie Dirkie vir die goeie advies. Dit blyk dat Safari nie naastenby die goedkoopste NF scopes het nie. So R3k duurder op n NXS.
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Beste pryse?
In vergelyking met?
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Beste pryse?
Wow dit is n groot besparing as jy appels met appels vergelyk het. Waar is die verskaffer murray
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Beste pryse?
Vra vir Pinkes. Oom Willem se pryse is baie goed!!!
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Beste pryse?
Raai, raai riepa.
Manne, as jul inligting of hulp soek is hier baie manne wat graag help, maar die ge rond chommel, maak my nou half gaar.
Deel met ons asb.
Manne, as jul inligting of hulp soek is hier baie manne wat graag help, maar die ge rond chommel, maak my nou half gaar.
Deel met ons asb.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Beste pryse?
+1 Ek brand nou ook om te weet!Gawie(13mm) wrote:Raai, raai riepa.
Manne, as jul inligting of hulp soek is hier baie manne wat graag help, maar die ge rond chommel, maak my nou half gaar.![]()
Deel met ons asb.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste pryse?
Vryburg van alle plekke
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Beste pryse?
Jinne, ma ek sukkel met julle!!Capt. Oblivious wrote:Vryburg van alle plekke
Watter een van die twee kruitsmouse op Vryburg verkoop die NF by die agterdeur?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Beste pryse?
Oom Willem by Malopo wapens
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Beste pryse?
En watter ringe gaan jy gebruik vir daai lekker at trajek met so groot scope? 
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Beste pryse?
Dankie Murray.Murray wrote:Oom Willem by Malopo wapens
Ek dink Malopo gaan na dese uit vir raad wees.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Beste pryse?
Dit is wat ek ook gedink het Dries!
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Beste pryse?
Julle weet wat dog gemaak het. Behalwe dat hy in sy broek gek@k het, het hy meer betaal ook

Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Beste pryse?
Is seker waar. Maar as my 20k scope op pak gaan Safari hom vir my uitsort.... Dalk daai 3k ektra werd. Want grys produkte val buite waarborg laas toe ek geloer het
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Beste pryse?
Ek was ook onder die indruk dit is net Safari. Het gou op nightforce se website gaan kyk....net safari is daar gelys!
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Beste pryse?
Ek sal nie skroom om by Willem iets te koop nie. Het al en gaan weer!
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Beste pryse?
Niks teen oom Willem nie. As hy n verspreider is, is daar geen probleem nie en ek sou op so n bargain spring. As hy nie is nie gaan jy issues he met die waarborg sou dit nodig wees.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste pryse?
Dries101 wrote:Is seker waar. Maar as my 20k scope op pak gaan Safari hom vir my uitsort.... Dalk daai 3k ektra werd. Want grys produkte val buite waarborg laas toe ek geloer het
Daai scope kom direk van Safari af, daai oom sal hom vir jou net so vinnig om ruil en n NF moet mos nie breek nie
As jy genoeg koop by Safari en mooi vra is ek seker hul sal hom vir jou teen dieslefde prys gee
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Beste pryse?
Dan is dit mos n goeie deal. oom Willem gaan dan baie besigheid kry. En ouens die goed is duur maar moet genuine nie oor huidige Nightforce pryse kla in SA nie- gaan kyk maar op die groot oorseese sites. Sit n $100 vir posgeld by en n minimum van 14% btw(dalk nog so 20% vir SARS hang af hoe hulle voel) Dis scary met die rand nouCapt. Oblivious wrote:Dries101 wrote:Is seker waar. Maar as my 20k scope op pak gaan Safari hom vir my uitsort.... Dalk daai 3k ektra werd. Want grys produkte val buite waarborg laas toe ek geloer het
Daai scope kom direk van Safari af, daai oom sal hom vir jou net so vinnig om ruil en n NF moet mos nie breek nie
As jy genoeg koop by Safari en mooi vra is ek seker hul sal hom vir jou teen dieslefde prys gee
Last edited by Dries101 on Fri Aug 28, 2015 9:38 am, edited 1 time in total.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Beste pryse?
Kan iemand dalk sy (Malopo wapens) se kontak besonderhede vir my pm.
Groete
Groete
