More Meneere ek kan bogenoemde scope kry vir R3500 by my neef,ek wil dit op my cz mod2 .22 sit. Scope is in baie goeie toestand, wat dink julle van die scope vir n .22?
Groete
Vossie
Leupold vx 2 3-9x40??
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 696
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Leupold vx 2 3-9x40??
Hi Vossie, ek het presies so een op my CZ .22 en hy werk soos n droom met n stel Warne ringe.
Groete!
Groete!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Leupold vx 2 3-9x40??
Thanks Jaco,ek dink amper om die Bushnell 3-9x40 wat op my 375 is op die .22 te sit en die Leupold op die 375 want sy eye relief is baie goed.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Leupold vx 2 3-9x40??
Thanks Askari
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 696
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Leupold vx 2 3-9x40??
Dit klink na n plan om die VX2 op die 375 te sit.