Vir dopluise op vrugte bome
Vat 3 eetlepels Omo waspoeier en los dit op in 750ml water en spuit met spuitkannetjie op die blare waar dopluise sit en dit sal afval oor ? paar dae.
Dopluise
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Dopluise
Dai OMO seepmengsel werk net so mooi vir MOL-Krieke in n ou se gras. Dai is n verpestelike ding, hy vreet n man se grasperk an flarde
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Dopluise
Stefan
Hoe gereeld moet die seep behandeling herhaal word? Ek het dit al gedoen , maar na so maand dop die elendige goed weer uit. Is dit eiers wat uitbroei?
My vrou wil horries kry as die goed na die lig toe vlieg. Moes al 'n paar keer alleen klaar braai.
Groete
Daan

- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Dopluise
Ek weet nie of dit eiers is nie maar het al met ? ou wat ? kwekery by Welington gepraat en hy se dat jy die miere moet beheer ook,want dit is hulle wat die dopluise aandra en versprei
Hy se ook dat jy drie verskilende soorte gif moet gebruik want die dopluise raak gewoond aan een soort gif en dit is ? goeie ding om die gif elke keer af te wissel.
Het net nie sy nommer nie maar die kwekery se naam is Weltevrede kwekery en jy kan daar met Junior praat, ek glo hy kan jou help met die regte tipes gif vir dopluise.

D4D
-
Biltongjagter
Re: Dopluise
Die gebruik van seep poeiers om dopluise of enige ander tipes plantluise op plante te beheer, is baie nadelig vir enige plant.
Die onmiddellike effek mag positief lyk, maar die seep verwyder ook die plant se natuurlike beskermingslagie op blare en sagte jong groei.
Dit bring mee dat die plant n? so 'n seep behandeling baie meer blootgestel is aan allerlei ander swam en virus infeksies as gevolg van die ontbrekende, natuurlike beskermingslagie wat op alle plante voorkom.
Gebruik dus liewer die dop- en/of plantluismiddels wat wetenskaplik ontwikkel en deeglik getoets is om juis geen skade aan die plante aan te rig nie.
Efekto se Oleum is 'n baie effektiewe dop- en ander plantluis middel.

Last edited by Biltongjagter on Mon Feb 21, 2011 8:09 pm, edited 1 time in total.