Tydelike lisensie

Post Reply
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Tydelike lisensie

Post by Jessie »

Middag Manne

Sal waardeer as julle kan behulpsaam wees. Ek het 'n jaggeweer gekoop en saam met die aansoek het ek ook 'n aansoek vir 'n tydelike lisensie ingedien. Die tydelike lisesnsie is nou approved maar wat is die proses rondom die tydelike lisesnsie of hoe lyk hy. Is dit 'n dokument wat die CFR moet print en daar teken of reik iemand anders dit uit. Die polisie kantoor waar ek my dokumente moet inhandig weet ook nie hoe die tydelike lisensie lyk.

Baie dankie
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Tydelike lisensie

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse


Die tydelike lisensie moet deur jou Saps tak afgehaal word en jy kry hom dan daar. Die tydelike lisensie word by CFR gedruk en dan deur die Colonel/Hoof van jou area se afdeling onderteken word. Jy kan ook dalk by CFR die tydelike lisensie gaan afhaal (dit is basies 5x A4 bladsye)
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: Tydelike lisensie

Post by Jessie »

Baie dankie
Post Reply