Christo Houghtau wrote:.223 JAGTER wrote:Ek bly in die Tangwa Karoo waar die Tankwarivier en Doringrivier bymekaar kom GPS koordinate 32°17’57.0”S 19°33’27.5”E.Vanaf Ceres is dit so 160KM op die Calvinia pad.Wil hoor of daar iemand is wat belangstel om kolganse/eende/makoue te skiet.Koste is R100 pppn vir tentkamp kinders onder12 is gratis
Jy is nie dalk 'n Hough nie?
KOLGANS SKIET
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: KOLGANS SKIET
HOU HOM DAAI DIKTE
- .223 JAGTER
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Re: KOLGANS SKIET
Dis in die kol Cassie was dit nie vir jou nie het ek nie vandag my jaracal fasebook gehad nie
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
- .223 JAGTER
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Re: KOLGANS SKIET
Fotos van kampplek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
- .223 JAGTER
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Re: KOLGANS SKIET
Nog fotos

Bobby

Makoue

Nog kamp fotos

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: KOLGANS SKIET
Pragtige plek!
Daar hoef jy beslis nie bang te wees dat iemand jou gaan irriteer met harde musiek of ligte nie

- Lian
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Sep 09, 2014 12:45 pm
Re: KOLGANS SKIET
Kan iemand dalk asb 223Jagter se kontak details vir my aanstuur?
Thx
Thx
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Lian
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Sep 09, 2014 12:45 pm
Re: KOLGANS SKIET
Ek en 'n vriendin het die langnaweek gaan kuier by Christo se plaas. Dit was DIE lekkerste kamp/skiet naweek nog ooit.
Christo en sy familie was so ongelooflik vriendelik en hulpsaam.
Die plaas en rit daarnatoe was ongelooflik mooi, ons het meeste van die tyd spandeer om rond te stap/hike en die scenery te geniet.
Die campsite self, was ongelooflik. In fotos onder.
Die weer was PERFEK! Windstil, sonnig en warm die hele dag, elke dag. Wind en koue het eers so 7pm begin opkom, maar tente en slaapsakke het baie lekker gewerk.
Ons het probeer die ganse te stalk langs die rivier af, maar die bliksems het ons bly sien/hoor kom, hehe.
Ons het later die seun se een "hide" opgespoor op 'n klein bultjie, ons kon 'n baie lekker area so cover. Ook in fotos onder.
Daar was 'n ou mattras en 'n groen seil. Ons het 'n rubber matjie gehad, ek kon toe daarop le sommer, al te gemaklik nogals (om dit te toets).
Seil oor ons koppe getrek, en baie lekker geduldig die scenery en stilte geniet. En na so 15min kom 2 gans "scouts" oor gevlieg, en kom land op ons 2o'clock. Te' skeef vir haar om te skiet, maar ek kon bietjie weg skuif vir die shot.
Eerste skoot centre-mass hit en hy rol toe, op so 100m!
Ons gaan DEFINITIEF weer hiernatoe!
As iemand wel na die plaas toe gaan, vra asb vooraf watter ammunisie hy nodig het? Hulle koop 223 PMP ammo vir glo so R13 'n rondte, wat bietjie erg belaglik is, teenoor S&B se bulk (140rd boksie) pryse.
http://i56.photobucket.com/albums/g197/hamster_za/Camp_River_zpsj5r2vm9i.jpg
http://i56.photobucket.com/albums/g197/hamster_za/Camp_Morning1_zpsr0h2oidt.jpg
http://i56.photobucket.com/albums/g197/hamster_za/Camp_Temts_zps8ofgjn04.jpg
http://i56.photobucket.com/albums/g197/hamster_za/Nest_Rifle_zps9hd2h9ts.jpg
http://i56.photobucket.com/albums/g197/hamster_za/Nest_Medium_zpshfnvqrcc.jpg

- Lourens Louw
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Thu Mar 22, 2012 3:37 pm
Re: KOLGANS SKIET
Sjoe dus mooi daar. Sal plan moet maak om daar uittekom.