Water 6mm?
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Water 6mm?
Ek het n 1:8 loop gekry en wil hom meer vir baanskiet gebruik.
Gee bietjie idees vir kalibers en gewig koeels?
Maak mooi!
Hein
Gee bietjie idees vir kalibers en gewig koeels?
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Water 6mm?
Mu ou maat -dis eintlik maklik.
Daar is net een 6mm en dis 'n 243......
Bou vir jou 'n 6mm PPC - dink daar is min kalibers wat hom tot op 300m klop - solank jy dus op bekande afstande skiet sal hy jou goed dien - dis net die veldskiet bane waar jy bietjie gaan sukkel, maar daarvoor het jy mos 'n 22-250?
Mooi gegooi Saterdag op Lime Acres - ek sien ons twee l? saam in die 2de plek.

Dont tell me, show me......
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Water 6mm?
Hein
Mooi loop
Francois
Die stukkie by 6mmBR.com geleen, jy kan maar pick &choose, daai loop kan alles doen. 6mmAI miskien????What Barrel Twist Do I Need?
The most versatile barrel is a 1:8 twist, from 26" - 28". This will shoot everything from 65gr FB bullets to 107 VLDs with great accuracy. For shooting out to 600 yards, in calm conditions, you may get best accuracy with custom 80-90gr FB bullets. These work best in a 1:12 twist tube. So far, the 1:10 twist has been a "tweener" that hasn't been as popular as a 1:8 or 1:12. On paper, the 1:10 should do well with the new low-drag FB bullets, and most 90gr boat-tails. The 95gr Berger VLD requires at least a true 1:9. But right now, when most people buy their first 6mm BR barrel, they chose a 1:8.
Mooi loop
Francois
-
IndianLima
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Mon Jan 24, 2011 8:35 pm
Re: Water 6mm?
Hein,
Ek het lank die 6mm Dasher uit sulke lope geskiet met 105gr Bergers, met groot sukses tot op 900m, solank jou loop lank genoeg is. Die wind speel net n lelike faktor hier na 500m.
Hy sukkel lelik om uit n magasyn te voer, maar vir n enkelskoot aksie sal ek hom aanbeveel.
Vir 'n magasyn sal ek kyk na die 6x47 Lapua. Goeie brass is beskikbaar en loop lewe is glo relatief lank.
Hoop jy geniet hom.
Groete
Ivan Lamprecht

Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: (No subject)
Daai 6mmAI kan jy ma bou, hy gooi baie mooi! Cois
Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Water 6mm?
Vandat ek my 6mmRem AI gebou het het ek nognie weer 'n skoot met my .243 geskiet nie.
Hier is 'n jakkalsteiken wat ek Saterdag op die Tafelberg skiet van SA Jag geskiet het.
317m met 8-10Mph wind. Ek het met elke skoot die wind geskat en dan daarvoor gestel. Ek sal ook ruiterlik erken dat daar seker 'n sterk dosis geluk betrokke is, maar slegte gewere het eenvoudig nie die tipe geluk nie.
6mm rem imp, I REST MY CASE

Die teiken is op 100m geskiet uit die sit uit op 'n kompetiesie so 2 weke gelede.

nou moet sy baas nog net leer om te staan en skiet...

Last edited by baboonstalker on Sun Feb 20, 2011 7:06 pm, edited 1 time in total.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Water 6mm?
Baboonstalker
Het jy enige hoogte/elevasie verstellings gedoen? As jy dan nie het nie, waar was die aanl?prentjie/mikpunt? Watter scope het jy gebruik? Waar print die geweer op 100m?
Dit is nogal 'n mooi prentjie van die skote!

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Water 6mm?
Tafjak, Op die jakkals het ek wel elevasie gestel vir 300m. Dit was effens opdraand na die teiken en daarom die effens minder elevasie. Ek het die horisontale kruishaar op sy neus gehou en die vertikale draad so 10mm links van die middel van sy voorbene.
As ek op 200m zero skiet ek 0.78" hoog op 100m en 5" laag op 300
As ek op 300m zero skiet ek 2.5" hoog op 100m , 3.3" hoog op 200 en 2.8" laag op 340
Teleskoop is 'n Bushnell elite 4200 6-24 x 50 met mill dot reticle en target turrets

Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Water 6mm?
Baboonstalker daardie 6mm dreig al lankal om 'n kompetiesie te wen. Wie het gewen?
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Water 6mm?
Gert, as ek net wil regkom met die staan! maar daai lat is swaar en my arms is maar dun.....
Barend verster het gewen. Ek dink Jaques Obermeyer en John Matthee was 2de en 3de, maar ek praat onder korreksie...
P
Barend verster het gewen. Ek dink Jaques Obermeyer en John Matthee was 2de en 3de, maar ek praat onder korreksie...
P
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Water 6mm?
P
daai 6mm van jou is nou kookwater,ja die staan is maar n bogger
daai 6mm van jou is nou kookwater,ja die staan is maar n bogger
Biebers
Need for speed
Need for speed
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Water 6mm?
Dit blyk dat die son (lees bier) my harder gelooi het as wat ek aanvangklik gedink het.....Jaques was blykbaar nie eers daar nie. Greg Sykes was derde, John matthhee 2de en Barend verster 1steEk dink Jaques Obermeyer en John Matthee was 2de en 3de, maar ek praat onder korreksie...
-
Hunter xxx
Re: Water 6mm?
IndianLima wrote: Hein,
Ek het lank die 6mm Dasher uit sulke lope geskiet met 105gr Bergers, met groot sukses tot op 900m, solank jou loop lank genoeg is. Die wind speel net n lelike faktor hier na 500m.
Hy sukkel lelik om uit n magasyn te voer, maar vir n enkelskoot aksie sal ek hom aanbeveel.
Vir 'n magasyn sal ek kyk na die 6x47 Lapua. Goeie brass is beskikbaar en loop lewe is glo relatief lank.
Hoop jy geniet hom.
Groete
Ivan Lamprecht
Iavan ek skiet die 6x47 Lapua baie lekker geweer van 87v-max tot 107 Sierra.
Hunter
-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: Water 6mm?
Hallo
Ek het 'n standaard 6mm br norma en is bitter gelukkig met hom.Jy het die regte twist loop vir enige 6mm kan 105gr lapua lekker skiet.
Christoff
Ek het 'n standaard 6mm br norma en is bitter gelukkig met hom.Jy het die regte twist loop vir enige 6mm kan 105gr lapua lekker skiet.
Christoff