Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie

Post Reply
belinda1966
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie

Post by belinda1966 »

Middag manne,
Weet iemand dalk of daar n vertraging iewers is ivm goedkeuring van lisensies deesdae?

Groete
Philip
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2344
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie

Post by henried »

Ek kom nou net van Vanderbijl se polisie, my 223 se form in gegee, die dame sê 3 - 3,5 maande.
Last edited by henried on Fri Aug 07, 2015 7:51 am, edited 1 time in total.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie

Post by Plaashaas »

belinda1966 wrote:Middag manne,
Weet iemand dalk of daar n vertraging iewers is ivm goedkeuring van lisensies deesdae?

Groete
Philip
Ja....CFR
Wattlegrove
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm

Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie

Post by Wattlegrove »

Daar is definitief. My broer se aansoek nou al 6 weke by cfr na dit meer as twee maande by stasie gele het. Dalk maar weer tyd laat iemanfd hulle hof toe sleep.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie

Post by Eugene »

Wattlegrove wrote:Dalk maar weer tyd laat iemanfd hulle hof toe sleep.
Nie "iemand" nie, 'n hele groep jagters. Die koste om die CFR met 'n Hooggeregsaansoek te forseer is geweldig hoog en hulle weet dit, daarom is hulle nie te veel gepla daaroor nie. Maar as 20 manne nou saamtrek en die koste deel, dan kos dit elke ou nie 'n arm en 'n been nie.....

Maar gaan probeer nou 20 manne kry wat elkeen bereid is om R2k neer te sit, dan sien jy hoekom die groenes besig is om die geveg te wen......
Aim small, miss small
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie

Post by Jay Jay »

More, ek wag nou al langer as 7 maande.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie

Post by Chris Swart »

Eugene wrote:
Wattlegrove wrote:Dalk maar weer tyd laat iemanfd hulle hof toe sleep.
Nie "iemand" nie, 'n hele groep jagters. Die koste om die CFR met 'n Hooggeregsaansoek te forseer is geweldig hoog en hulle weet dit, daarom is hulle nie te veel gepla daaroor nie. Maar as 20 manne nou saamtrek en die koste deel, dan kos dit elke ou nie 'n arm en 'n been nie.....

Maar gaan probeer nou 20 manne kry wat elkeen bereid is om R2k neer te sit, dan sien jy hoekom die groenes besig is om die geveg te wen......
Al hoe jy dit vir R40K gaan regkry, is as jy jou dienste gratis bied :confused:
Post Reply