Middag manne,
Weet iemand dalk of daar n vertraging iewers is ivm goedkeuring van lisensies deesdae?
Groete
Philip
Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie
Ek kom nou net van Vanderbijl se polisie, my 223 se form in gegee, die dame sê 3 - 3,5 maande.
Last edited by henried on Fri Aug 07, 2015 7:51 am, edited 1 time in total.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie
Ja....CFRbelinda1966 wrote:Middag manne,
Weet iemand dalk of daar n vertraging iewers is ivm goedkeuring van lisensies deesdae?
Groete
Philip
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie
Daar is definitief. My broer se aansoek nou al 6 weke by cfr na dit meer as twee maande by stasie gele het. Dalk maar weer tyd laat iemanfd hulle hof toe sleep.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie
Nie "iemand" nie, 'n hele groep jagters. Die koste om die CFR met 'n Hooggeregsaansoek te forseer is geweldig hoog en hulle weet dit, daarom is hulle nie te veel gepla daaroor nie. Maar as 20 manne nou saamtrek en die koste deel, dan kos dit elke ou nie 'n arm en 'n been nie.....Wattlegrove wrote:Dalk maar weer tyd laat iemanfd hulle hof toe sleep.
Maar gaan probeer nou 20 manne kry wat elkeen bereid is om R2k neer te sit, dan sien jy hoekom die groenes besig is om die geveg te wen......
Aim small, miss small
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie
More, ek wag nou al langer as 7 maande.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Wagtydperk vir nuwe vuurwapen lisensie
Al hoe jy dit vir R40K gaan regkry, is as jy jou dienste gratis biedEugene wrote:Nie "iemand" nie, 'n hele groep jagters. Die koste om die CFR met 'n Hooggeregsaansoek te forseer is geweldig hoog en hulle weet dit, daarom is hulle nie te veel gepla daaroor nie. Maar as 20 manne nou saamtrek en die koste deel, dan kos dit elke ou nie 'n arm en 'n been nie.....Wattlegrove wrote:Dalk maar weer tyd laat iemanfd hulle hof toe sleep.
Maar gaan probeer nou 20 manne kry wat elkeen bereid is om R2k neer te sit, dan sien jy hoekom die groenes besig is om die geveg te wen......