Lading van 1650m bo seevlak na die kus
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Lading van 1650m bo seevlak na die kus
Ek soek raad asb. Ek gaan die 3rde week in Aug op Swakopmund veldskiet deelneem. Moet ek karing aan ladings wat werk op 1650m in Windhoek of los ek dit netso en gaan stel die POI as ek by die see is?
Groete, Willie
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Lading van 1650m bo seevlak na die kus
Goeie vraag Willie
Ek moet self nog bietjie gaan krap aan my inligting.... op strelok veranderinge maak ens.
Het jy enige nuus of die skiet wel gaan afkom en waar dalk?
Groete
Johan
Ek moet self nog bietjie gaan krap aan my inligting.... op strelok veranderinge maak ens.
Het jy enige nuus of die skiet wel gaan afkom en waar dalk?
Groete
Johan
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Lading van 1650m bo seevlak na die kus
Ek glo nie dit sal jou interne balistiek veel verander nie maar sal beslis jou ekterne balistiek verander. Dit kan wees dat n koeel wat by hoe seevlak mooi stabilliseer, nou ewe skielik nie teen seevlak stabaliseer nie.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Lading van 1650m bo seevlak na die kus
Dankie Nick.
Johan, klink vir my hulle sukkel om die kompetisie te reel by die kus want alles is mos n nationale park. Gaan heel moontlik weer in Windhoek gehou word as ek dinge reg verstaan. Rooidrom baan se manne het vanoggend n mail gestuur waar hulle noem dat dit moontlik weer daar sal wees. Wag maar en kyk, spaar darem n klomp Km om te ry.
Johan, klink vir my hulle sukkel om die kompetisie te reel by die kus want alles is mos n nationale park. Gaan heel moontlik weer in Windhoek gehou word as ek dinge reg verstaan. Rooidrom baan se manne het vanoggend n mail gestuur waar hulle noem dat dit moontlik weer daar sal wees. Wag maar en kyk, spaar darem n klomp Km om te ry.
Groete, Willie
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Lading van 1650m bo seevlak na die kus
Ek is sal nou weer nie so happy wees nieWilliel wrote:Johan, klink vir my hulle sukkel om die kompetisie te reel by die kus want alles is mos n nationale park. Gaan heel moontlik weer in Windhoek gehou word as ek dinge reg verstaan. Rooidrom baan se manne het vanoggend n mail gestuur waar hulle noem dat dit moontlik weer daar sal wees. Wag maar en kyk, spaar darem n klomp Km om te ry.
Net 'n waarneming..... toe ek Rosh Pinah gaan skiet het kon ek nie 'n verskil waarneem tussen die plaas wat 1100m is en by RP (nie seker hoe hoog RP lê nie), nou nie seevlak nie, maar darem heelwat van 'n val.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Lading van 1650m bo seevlak na die kus
Johan- Die manne is woes aan die spook om die kompetisie te finaliseer. Ek en Jan Keyser en nog paar manne is in die selfde bootjie as jy met verblyf en verlof wat reeds gefinaliseer is vir Swakop vir daardie tyd. Ek persoonlik twyfel of dit Whk toe sal skuif. Spyker sal uitsluitsel he teen Donderdag oor Swakop. Dan is daar ander opsies wat tans op standby is, bv. suid-oos van Walvis by die topnaars, Spitskoppe, asook op 'n plaas tussen Omaruru en Karabib. Hulle wil sover moontlik die streek beginsel laat geld deur dit wel in Erongo te hou, alvorens hulle dit sal skuif na bv Rooidrom toe. Ek sal julle manne op hoogte hou per whatsapp sodra daar meer inligting beskikbaar is oor die venue. Ons wat dan in swakop is kan dan verder reel tov saamry indien dit dan 'n ent buite swakop sou plaasvind.Kalahari wrote:Ek is sal nou weer nie so happy wees nieWilliel wrote:Johan, klink vir my hulle sukkel om die kompetisie te reel by die kus want alles is mos n nationale park. Gaan heel moontlik weer in Windhoek gehou word as ek dinge reg verstaan. Rooidrom baan se manne het vanoggend n mail gestuur waar hulle noem dat dit moontlik weer daar sal wees. Wag maar en kyk, spaar darem n klomp Km om te ry., ek gaan so week voor die tyd bietjie see toe met die vrou en kinders en wou dan die kompetisie daar gaan skiet...... sal my dalk nou kos om vroeg die visstok weg te pak en weer Windhoek toe te ry.
Net 'n waarneming..... toe ek Rosh Pinah gaan skiet het kon ek nie 'n verskil waarneem tussen die plaas wat 1100m is en by RP (nie seker hoe hoog RP lê nie), nou nie seevlak nie, maar darem heelwat van 'n val.
Standby tot Vrydag- dan sal daar uitsluitsel wees.
Sorry Willie vir die hijack, maar glo jyt self ook belang hierby.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Lading van 1650m bo seevlak na die kus
Dankie Pieta, sal uitkyk vir jou whatsapp.
Willie, ek het gewonder, gaan die "dikker" lug nie die poi laer maak nie? ..... Maar met hoeveel sal mens mos wil weet.
Willie, ek het gewonder, gaan die "dikker" lug nie die poi laer maak nie? ..... Maar met hoeveel sal mens mos wil weet.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Lading van 1650m bo seevlak na die kus
Ek het dit al oorgekom dat my groep vergroot teen die kus, waar hy in Bloem mooi stywe groep is, alhoewel ek nie veel sal bodder en veranderings aan die lading sal doen nie.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Lading van 1650m bo seevlak na die kus
Nou gee die man wat die skietbaan daar agter die asgate het nie samewerking nie of pas die perseel nie die tipe kompetiese?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P