Bisley recoil pad

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Bisley recoil pad

Post by Wildeboer »

Ek is op soek na 'n Bisley -recoilpad, die tipe wat so waferbiscuit in het maar in 'n "small" grootte.
Besig om 'n pasmaat kolf vir my oom te bou en die skouerstuk is te klein vir n meduim of large.
Hoop iemand kan help of my verwys na 'n verskaffer/handelaar?
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Bisley recoil pad

Post by 243Songdaug »

Ek het by Wildman in Kimberley bruin en swartes gekry so 'n maand terug.
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Re: Bisley recoil pad

Post by Wildeboer »

Baie dankie, ek sal bietjie bel. Kom nooit in Kby, ry maar altyd Bfn toe en ek kon niks daar kry die week. Als was meduim en large
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Bisley recoil pad

Post by junglejulian »

Gebruik die medium grootte en skuur hom met n nat skuurpapierbeldsander tot op grootte.dan pas hy baie mooi by die kolfshape.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Bisley recoil pad

Post by junglejulian »

Ek gebruik baie medium groottes op die boyds classic en pro varmint kolwe en hul pas baie mooi na so bietjie skuurwerk met die beltsander
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Bisley recoil pad

Post by wlm »

junglejulian wrote:Gebruik die medium grootte en skuur hom met n nat skuurpapierbeldsander tot op grootte.dan pas hy baie mooi by die kolfshape.
Maak net seker dat jy nie die staalplaat in die recoil-pad oop skuur nie.
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Re: Bisley recoil pad

Post by Wildeboer »

Dankie vir die raad maar ek is juis bang as ek die meduim-grootte gebruik, gaan ek die plaat oopskuur. Die kolf wat ek gebou het trek baie na die GRS kolwe en is die skouer-stuk redelik kort, 110mm ongeveer. Dis juis hoekom ek n "small" soek.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Bisley recoil pad

Post by wlm »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... t=ferreira

Wildeboer
Kyk bietjie na die opsie.
Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm

Re: Bisley recoil pad

Post by Wildeboer »

Baie dankie, dis die eintlike ding wat ek soek. Kon nie die naam of plek onthou waar ek hul gesien het...
Post Reply