Naands? Manne
Ek is maar nuut hier op die forum maar lees al n geruime tyd. Ek boer hier tussen Bethlehem en Warden innie VRYSTAAT. Is mos maar eintlik saaiwereld maar die meeste van ons het bees en skaap om al die mielies op die lande op te eet. Ek herlaai vir my 300H&H en .223 en binnekort 243AI.
Ek sien van die manne skiet uit 1:9 243 lope ligte punte wat dan nou nie regtig sin maak nie(volgens die slimmes). Ek wonder of ek 125gr Noslers met my 300 H&H sal kan skiet dat hulle groepeer. My loop is n 1:10 Bartlein. Net perdalks sal hy erens n sweetspot h?. As iemand dit al gedoen het laat weet maar.
Sien hier kan ek nog baie leer.
Groete
125gr Noslers
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
125gr Noslers
Last edited by FrancoisN on Fri Feb 18, 2011 6:39 am, edited 1 time in total.
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: 125gr Noslers
Vatso
'n Skiet pel van my weet ek het 125gr in sy 300 win mag geskiet wat baie goed groepeer het en die springbokkies moes maar versigtig gewees het!
Willem
'n Skiet pel van my weet ek het 125gr in sy 300 win mag geskiet wat baie goed groepeer het en die springbokkies moes maar versigtig gewees het!
Willem
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 125gr Noslers
nou daar is n geweer, 300H&H. 125grn in hom. sal graag daai spoed en energie wil hoor. dalk probeer ek dit in my H&H ook. maar die 300H&H se performance kom eers regtig na vore hier by 180 grn en natuurlik so 220grn. hou ons tog op hoogte met jou toets. as jy nie hier reg kom kan jy vir wouter roets vra byVatsokatvis wrote: Ek wonder of ek 125gr Noslers met my 300 H&H sal kan skiet dat hulle groepeer. My loop is n 1:10 Bartlein. Net perdalks sal hy erens n sweetspot h?. As iemand dit al gedoen het laat weet maar.
Sien hier kan ek nog baie leer.
Groete
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 0#msg48850
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: 125gr Noslers
Dankie Willem , klink my daar is hoop.
Dankie Jagbehep, sien ek sal met Wouter moet kontak maak.
Groetnis
Dankie Jagbehep, sien ek sal met Wouter moet kontak maak.
Groetnis
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
