Vlakvark of bosvark jag.
-
HannesvB
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm
Vlakvark of bosvark jag.
Dag almal.
Is daar dalk iemand wat problem het of van iemand weet wat problem het met vlakvarke of bosvarke in mielielande ens? Ek skiet graag hierdie diere uit vir boere en vra nie geld daarvoor nie, ek sal net graag 'n paar van die karkaste wil saamneem. Ek is 'n verantwoordelike person en jag nie nonsense aan met vuurwapens nie en sal slegs die boer/grondeienaar se reels en regulasies volg.
Baie dankie.
Is daar dalk iemand wat problem het of van iemand weet wat problem het met vlakvarke of bosvarke in mielielande ens? Ek skiet graag hierdie diere uit vir boere en vra nie geld daarvoor nie, ek sal net graag 'n paar van die karkaste wil saamneem. Ek is 'n verantwoordelike person en jag nie nonsense aan met vuurwapens nie en sal slegs die boer/grondeienaar se reels en regulasies volg.
Baie dankie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Deesdae vra die manne so R1000 vir so vark wat "pla"
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Skiestog die boer of die jagter?, wie vra die geld?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
boer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
HannesvB
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Genade dis baie. Ek het op 'n stadium geweet van boere wat jagters betaal het om die goed uit te skiet...
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Van waar is jy Hannes
-
HannesvB
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Ek is van Hartbeespoort, maar studier in Potchefstroom.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
More Hannes. Baie welkom hier by die forum.
Ek glo darem jy gaan al die "pes varke" se vleis mooi gebruik.
groete.
Ek glo darem jy gaan al die "pes varke" se vleis mooi gebruik.
groete.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Dolf014 wrote: Ek glo darem jy gaan al die "pes varke" se vleis mooi gebruik.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
So paar wat die jaar al geval het na ek gestroop het
Hannes PM my, dan gesels ons

48kg uitgeslag





.
Hannes PM my, dan gesels ons

48kg uitgeslag





.- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Ook my gunsteling
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
More.wil gou iets uitvind terwyl julle manne op die topic is van varke.ek huur klein stukkie grond. Hier is nou klomp bosvarke op grond langs my in bosse. Ek weet want hulle vang die goed in hokke. Die ding is hulle bly in bosse net anderkant my grens draad en wil die buurman nie he moet sy grond geskiet word nie. Die varke bly nou daar juis oor daar gate is waar slagpale ou vleis gooi. Nou wil ek gou weet is daar n manier om hulle na my kant toe te lok of te roep. Ek het nou al vrot vleis daar op my kant gesit en aande gewag daar maar niks. As julle kenners dalk hulp kan gee sal ek waardeer.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Daar is erens n video op you tube waar n ou varke roep, sal bietjie kyk of ek dit kan kry
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Sal bietjie ook kyk dankie.Weet die goed is daar het hulle op kamera gekry al maar hulle wil net nie so kom dat ek hulle op my grond kry nie. Plek waar hulle in nagte is seker nie eers 150m van my grond nie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Nevvie. In watse area is dit?
Jy kan redelik suksesvol varke kry op aas as jy n goeie voerplek maak.
'n Donkie karkas werk goed. So ook mielies en pap wat gegis is.
Jy kan redelik suksesvol varke kry op aas as jy n goeie voerplek maak.
'n Donkie karkas werk goed. So ook mielies en pap wat gegis is.
Goed, beter, 6millimeter!
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Boland area napier se kant toe. Het al heelwat vrot vleis daar gesit. Ek al so vol knoppe soos muskiet my byt terwyl ek wag vir hulle. Kry sal ek hulle kry maar plan sal moet gemaak word.dankie vir hulp
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Hier is die link van daai varkroep. http://youtu.be/YfaoG0yehp4
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Ja nee het daai een al gesien. Nogals toe hy begin gedink dit sal ek kan maak
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Is dit bosvarke of feral varke soos die wat die wingerde, koringlande en lammers verniel?nevvie wrote:Boland area napier se kant toe. Het al heelwat vrot vleis daar gesit. Ek al so vol knoppe soos muskiet my byt terwyl ek wag vir hulle. Kry sal ek hulle kry maar plan sal moet gemaak word.dankie vir hulp
Daardie varke eet nie mieliesbin die boland nie, hulle ken nie mielies nie want hier word dit nie geplant nie. Probeer koring en molasse stroop gemeng, en maak dit moeilik vir kees om by dit uit te kom. Ons voer hulle by Wellington in n hog pipe. Hoop dit help.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Nee dis die manne wat lammers ook vang.sal kyk ek later foto kan opsit. Dit dalk moontlik foto te stuur hoe daai feeders lyk. Hier genoeg kees wat pakslae kry so daai idee kan dalk net help dankie
-
HannesvB
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Thu Jul 23, 2015 3:31 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Nevvie ek was in Januarie by 'n vriend in Naboom. En hy neem jagters uit op die stuk grond waar hy plant om die goed uit teskiet. Hy se dat jy 'n paradys moet skep vir 'n vark voordat hy daar sal bly. In jou geval gaan dit moeilik wees omdat die slagpale klaar baie kos vir hulle voorsien. Die beste sal wees om molasse met mielies te meng en maar hoop hulle kom na jou kant toe, maar dit is 'n vreeslike duur proses om te volg wat dalk nie sal werk nie...
- LeonS
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
In watter area boer julle Tal?
-
nevvie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Tue Jul 21, 2015 9:05 pm
Re: Vlakvark of bosvark jag.
Dankie. Ja sien gaan maar sukkel met die goed. Weet net plek is vervuil en dan boere werder as ek al varke by hulle gesien het. Gaan maar alles probeer wat moontlik is. Het nou die dag ook stuk van iemand gelees wat se jy moet klein gewone pienk varkies in streepsak gooi. Se dan moet jy die vark se stert trek hom kielie sy ore trek enige iets net om die varkie te maak skree. Se bosvark baie familie gebind en sal kom kyk wat fout is. Eerlik nie een heeltyd varkie te speel om hom te maak skee nie. Maar gedink sal iewers klank aflaai en met cd speel kyk dit help. Gaan nog foto van my vark hier wys. Dankie vie hulp weet darrem nou bietjie meer