270 ombou na wat?

Post Reply
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

270 ombou na wat?

Post by Flip Groenewald »

Naand manne

Ek het nou gehoor by my pa se vriend sy hele kluis kom na my toe.

Nou binne in is

308 enkelskoot RSA
Haelgeweer
Pistool

En dan die .270 maar dit is n WINCHESTER PRE 64. Maar ek is glad nie mal oor n 270 nie
Nou wil ek by julle manne hoor na wat kan ek hom ombou.

Het gedink aan 7mm Tombi of 300WSM

Maar sal graag hoor wat julle manne sal se ek besit nog net n 243 en sal graag geweer soek
wat ek vir laaaaaaang afstande kan gebruik.

Groete
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by wlm »

Ek kry seer om te hoor jy wil 'n oorspronklike "pre-'64 Winchester" laat verander. Ek stel voor jy verander die 308 in 'n 300-kaliber vir ver skiet.
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by Flip Groenewald »

Sorry moet by se hy is al klaar oor gedoen van oorspronklik na nuwe loop en nuwe kolf.
Dit is net die aksie wat standaard is
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by wlm »

Ek het gelees dat die spesifieke aksies nie bekend was vir buitengewone akkuraatheid nie. Daar sal genoeg kopers wees vir 'n Pre-'64 aksie om te betaal vir 'n Howa-aksie om jou langafstandgeweer op te bou.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by Supacow »

Hou hom netso. Hy is bevoeg genoeg. As die jeuk bly pla ackley die 308 ;)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by Flip Groenewald »

Wlm ons kan praat hahaha
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by Flip Groenewald »

Supacow ek wil maar ek is nie lief vir n 270 nie dit is nie vir my n lekker kaliber nie ,
het klaar n maat wat die bestaande duk loop gaan vat.
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by Flip Groenewald »

Lyk my die manne wil nie he ek moet dit doen nie
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by Flip Groenewald »

Ok Dankie Ludwig

Sal hom op die mark sit as hy op my naam is
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by Fritz »

Skietekat wrote:Naand manne

Ek het nou gehoor by my pa se vriend sy hele kluis kom na my toe.

Nou binne in is

308 enkelskoot RSA
Haelgeweer
Pistool

En dan die .270 maar dit is n WINCHESTER PRE 64. Maar ek is glad nie mal oor n 270 nie
Nou wil ek by julle manne hoor na wat kan ek hom ombou.

Het gedink aan 7mm Tombi of 300WSM

Maar sal graag hoor wat julle manne sal se ek besit nog net n 243 en sal graag geweer soek
wat ek vir laaaaaaang afstande kan gebruik.

Groete
7mm Tombi en dan koop jy my Whidden dies ;)
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by junglejulian »

Fritz kyk bietjie as jy tyd het of jy by Whidden se site inkom asb.Ek spook al vir 2 dae om 6,5 Super LR Dies te bestel en die site se iets van"Not directing properly"
Ek wil net weet of my computer lol of die site af is.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by Fritz »

Ludwig wrote:Fritz, jy gaan maar daai 7mm Tombi van jou se dies moet terugstuur of skenk. ;D Ek sien jy raak uiters desperaat om van hulle ontslae te raak. ::)
Nie regtig nie. As ek desperaat was het ek hulle vir Terry gestuur. Hy sal hulle verkoop kry want hy bou mos baie tombis

Ek wonder nogsteeds of ek nie die kaliber 'n go moet gee nie. Sommer so omdat ek kan ;D
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: 270 ombou na wat?

Post by Fritz »

junglejulian wrote:Fritz kyk bietjie as jy tyd het of jy by Whidden se site inkom asb.Ek spook al vir 2 dae om 6,5 Super LR Dies te bestel en die site se iets van"Not directing properly"
Ek wil net weet of my computer lol of die site af is.
Myne werk. Maar email net vir Carrie whiddengunworks@yahoo.com
Post Reply