Watse dop is die?
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Watse dop is die?
Hi julle
Ek tel die monster op in die veld op my meisie se pa se grond in die karoo. Die totale lengte is 76mm, die binne deursnee van die bek is 12.8mm en die rim se deursnee is 20.4mm. Ek neem aan dit was is swartkruit patroon? Die headstamp 19 68 of 89 61. Die dop langsaan vir skaal is 'n 308.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Watse dop is die?
50 cal masjiengeweer uit tweede wereldoorlog???
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Watse dop is die?
12.7x76 ou grond artillery
Ball Spotter-Tracer M48
Scroll af na no 3 toe.
http://www.ammo-one.com/050BMG.html
Ball Spotter-Tracer M48
Scroll af na no 3 toe.
http://www.ammo-one.com/050BMG.html
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Watse dop is die?
Interessant. Ek sien dit was saam met die 106 terugslaglose tenkafweer geweer gebruik. Waar is die manne wat op daardie wapens in die weermag gewerk het?
Wonder hoe het dit daar gekom.
Ek weet by Infanterieskool het manne opleiding daaarop gekry.
Wonder hoe het dit daar gekom.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watse dop is die?
Hoe het die wapen wat dit afgevuur het daar gekomGiepie wrote:Interessant. Ek sien dit was saam met die 106 terugslaglose tenkafweer geweer gebruik. Waar is die manne wat op daardie wapens in die weermag gewerk het?
Wonder hoe het dit daar gekom.Ek weet by Infanterieskool het manne opleiding daaarop gekry.
Of dalk net 'n verlore souveneer...
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watse dop is die?
alecjohnson wrote:12.7x76 ou grond artillery
Ball Spotter-Tracer M48
Scroll af na no 3 toe.
http://www.ammo-one.com/050BMG.html
"Spotting cartridge" in die middel van hierdie blad: http://www.quarryhs.co.uk/tankammo5.html
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watse dop is die?
Jy is reg, ek was een van daardie manne wat TKA opleiding op Infanterieskool ondergaan het. DIe .50 browning was koaksiaal bo-op die 120mm kanon gemonteer en is ingestel om op ongeveer dieselfde trefpunt as die kanon te skiet op sekere afstand. Die kanon is dan ingeskiet op die teiken met behulp van die .50 browning en dan as dit op teiken is, dan loop die skoot. Wat 'n gevoel as daai skoot loop en die teiken bars utmekaar..Giepie wrote:Interessant. Ek sien dit was saam met die 106 terugslaglose tenkafweer geweer gebruik. Waar is die manne wat op daardie wapens in die weermag gewerk het?
Wonder hoe het dit daar gekom.Ek weet by Infanterieskool het manne opleiding daaarop gekry.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Watse dop is die?
Weet iemand dalk wat die doel van die spotting rondtes is?
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watse dop is die?
Alec,
Die spotting rondte het soos 'n tracer gewerk wat dit moontlik maak om die koeël trajek en trefpunt op teiken visueel waar te neem. Daarsonder sou dit moeilik wees om te sien of die koel die regte trefpunt gehad het.
Die spotting rondte het soos 'n tracer gewerk wat dit moontlik maak om die koeël trajek en trefpunt op teiken visueel waar te neem. Daarsonder sou dit moeilik wees om te sien of die koel die regte trefpunt gehad het.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Watse dop is die?
Dit is regtig interresant. Ek vind die goed fasinerend
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Watse dop is die?
By 1ssb het ons ook die 50 Browning op die rooikat gebruik vir die gunners se oefening. Goedkoper om te oefen en gestel om selfde trefpunt te he as die 76mm He en FS pille