Nuwe Lid
- Christo vd W
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu Jul 02, 2015 10:13 am
Nuwe Lid
Goeie Dag Almal
My naam is Christo van der Westhuizen, ek is n siviele ingenieur van Bloemfontein. Ek hou vreeslik baie van jag en geniet al julle praatjies, ek leer baie nuwe dinge soos ek op die forum lees. Ek het eers in 2014 begin jag net na ek my eerste gewere gekry het, wil binnekort self begin herlaai.
Groete
Christo
308 Win, CZ550
303 Mk4 no2
38 Smith & Wesson Special
.22 LR Winchester
My naam is Christo van der Westhuizen, ek is n siviele ingenieur van Bloemfontein. Ek hou vreeslik baie van jag en geniet al julle praatjies, ek leer baie nuwe dinge soos ek op die forum lees. Ek het eers in 2014 begin jag net na ek my eerste gewere gekry het, wil binnekort self begin herlaai.
Groete
Christo
308 Win, CZ550
303 Mk4 no2
38 Smith & Wesson Special
.22 LR Winchester
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Christo.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Nuwe Lid
Welkom, lekker versameling gunne wat jy reeds daar het. Mens is nooit te oud om te leer jag nie...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuwe Lid
Hi Christo, baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Nuwe Lid
Christo, welkom, hoop jy geniet dit hier
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Christo
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Coenraadvs
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Jul 14, 2015 7:42 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Christo. Gaaf van jou om te join. Ons mannr mort saam staan.
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: Nuwe Lid
Welkom, Christo. Jy gaan dit geniet!
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
