Om my geweer se kamer skoon te maak bly vir my n probleem.
Wil julle met my deel hoe julle jul geweer se kamer skoon hou veral die carbon neerslag in die kamer en waarmee skrop jy dit uit.
Groete
Henning
Geweer se kamer skoon maak
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Geweer se kamer skoon maak
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Geweer se kamer skoon maak
Henning
Ek gebruik towergom of te wel "bobjaansnot.
Weet nie wat die goed se regte naam is nie.
Ek gebruik towergom of te wel "bobjaansnot.
Weet nie wat die goed se regte naam is nie.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Geweer se kamer skoon maak
Kry vir baie vyn staalwol en draai dit op jou ramrod of n dun ronde stokkie (hout dowl) en vee net jou kamer daarmee en nie skuur nie. Net liggies en maak dan skoon met lappie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Geweer se kamer skoon maak
haelgeweer mop met brasso
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Geweer se kamer skoon maak
Ja Cobus, daai een werk ook goed. Jy moet net baie mooi skoonmaak na die tyd.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Geweer se kamer skoon maak
Apiestront = presstickTOKELOS wrote:Henning
Ek gebruik towergom of te wel "bobjaansnot.
Weet nie wat die goed se regte naam is nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Geweer se kamer skoon maak
Lighterfluid en n . 450 cal mop op n kort afgesnyde geel ram rod.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Geweer se kamer skoon maak
Ek gebruik sinclair se action cleaning kit.
Kan met hom agter die locking lugs ook mooi skoon maak.
Kan met hom agter die locking lugs ook mooi skoon maak.