Hallo almal!
Sommer net 'n vragie wat ek wil vra om uit te vind of dit wat ek gehoor het 'n wolhaarstorie is en of daar darem bietjie waarheid insteek...
Ons het nog altyd gesukkel om ons springbokkies se getalle op te bring en toe in 2009 se winter het ons elke liewe ram in die kamp dood geskiet en 24 ooie het oorgebly. Ons koop toe 2 ramme en 2 ooie by 'n man wat gevang het! TAG die bokke en na die 1ste lamseisoen is daar sommer 45 bokke in die kamp! Daarna tot nou toe was die aanteel minder en minder. Daar nou maar net 56 bokke en ons nog nie een keer geskiet nie. Die jakkies is ook redelik onder beheer want ek hou my oge op die grond en roep en try dood maak sodra ek sien vlekkie kom maak draaie.
Nou hoor ek die rede omdat hulle in jaar 1 so goed aangeteel het is omdat die ooie bedreig gevoel het en meer in die trop gevat het nadat ons so kwaai onder hulle geskiet het... en die rede hoekom die aanteel nou so traag is, is omdat hulle nie bedreig voel nie??
Kan dit wees of is dit maar 'n kombinasie van droogte en slegte ramme??
Groetnis
Ponkie
Springbok aanteel??
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Springbok aanteel??
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Springbok aanteel??
Ponkie
Weet nie hoeveel waarheid in die storie is nie, ek skiet elke jaar so 40% - 50% van trop uit hang af van aanteel maar hou op 30-40 ooie en net een ram, laasjaar geskiet op 30 ooie + 1 ram en daar is 55 in trop na aanteel het rooikat gehad wat gevang het. Wil die jaar minder uitskiet so 45 ooie los en 2 ramme en kyk wat gebeur. Het ook gesien as daar meer as 1 ram per 30-40 ooie is baklei hulle meer as dek, manne met groter troppe sal hier moet help.
Groete
Ben

Oom Ben
Wat oom se van baie ramme maak sin. Het dit al self ook sien gebeur. Ons wil die getalle net so opstoot tot 70 dat mens 15-20 bokke kan skiet en dan weer kan los tot die volgende winter.
Kom ons luister wat se die ander manne!
Groetnis
Ponkie
Wat oom se van baie ramme maak sin. Het dit al self ook sien gebeur. Ons wil die getalle net so opstoot tot 70 dat mens 15-20 bokke kan skiet en dan weer kan los tot die volgende winter.
Kom ons luister wat se die ander manne!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Springbok aanteel??
Onthou net ook dat as ramme nie kompetisie het nie perform hulle ok swak! as jou aanteeling swak raak- haal die dominante ram uit, gee n nuwe een wat inkom si drie maande en haal ook uit los dan die derde een tot die volgende seisoen. as die ramme net by die ooie kom is hulle baie gretig om hulle saad te versprei en deur 2 keur die ram uit te haal maak jy redelik seker dat al jou ooie gecover is!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Springbok aanteel??
Harris
Dankie vir die raad! Kan nie skade doen om te probeer nie. Dis tog net Pa,ek en Tiny wat in die kamp skiet, so die tagram is darem veilig!
Dankie vir die raad! Kan nie skade doen om te probeer nie. Dis tog net Pa,ek en Tiny wat in die kamp skiet, so die tagram is darem veilig!
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Springbok aanteel??
Ponkie
As ek nou daai raad wil volg hoe laat ek my vrou bedreig voel?

Blok.
As ek nou daai raad wil volg hoe laat ek my vrou bedreig voel?
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Springbok aanteel??
Blok
Janee daai kan dan dalk nie so goeie idee wees nie!