Sabatti Rover Tactical 6.5x47
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Dag Lede!
Ek het die geweer vandag gekoop en wil graag hoor wat dink jul van die roere.
Hoe akkuraat is hul ens.
Die loop is baie dik en meet 27mm by die kroon en 26" lank.
Hoor graag jul menings.
Groete
Ek het die geweer vandag gekoop en wil graag hoor wat dink jul van die roere.
Hoe akkuraat is hul ens.
Die loop is baie dik en meet 27mm by die kroon en 26" lank.
Hoor graag jul menings.
Groete
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Ek hou hierdie ene dop.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Geluk ek dink jy het 'n baie lekker skietyster daar! Die kaliber is reg.
Ek weet nie self van die roere nie, maar jy het mos klaar gekoop
Die punt is deur die kerk....
Ek weet nie self van die roere nie, maar jy het mos klaar gekoop
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Hehe.ja dankie Carl.
Hoop nie iemand praat nou die gewere sleg nie.
Hoop nie iemand praat nou die gewere sleg nie.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Kan nie dink dat daar al negatiewe komentaar was oor die sabatti tactical gewere nie?
Dink die naaste aan negatiewe komtaar was dat hulle baie swaar is.
Geluk met die koop, dink ook dit is baie lekker kaliber daardie.
Dink die naaste aan negatiewe komtaar was dat hulle baie swaar is.
Geluk met die koop, dink ook dit is baie lekker kaliber daardie.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Lyk na lekker gewere. Die manne wat dit het hou net nie van brag daarmee nie.
Waar het jy een te koop gekry?
Waar het jy een te koop gekry?
Jannie Welman
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Ek hoop dis die geval JTM. Ek het hom by humansdorp koop gekry.
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
My oom het een in .308!! Hy het sy pel wat ook een het gevra vir sy lading om loop in te breek en met die 6de tot 9de skoot skiet hy n 12mm groepering op 200m! Ek het nog nie van n ander geweer gehoor wat dit kan doen nie!!
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Cheryl wat by ons werk het het onlangs n 670 met haar Sabatti 6.5x47 tydens n presidentskiet van SA Jagters geskiet.Dit is tans die hoogste van die jaar vir vrouens.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Die gewere klink of dit net 'n plesier gaan wees om mee te skiet. Daai swaar pyp met 6.5x47 kaliber gaan seker lekker sag loop soos 'n muis met slippers.
So paar pics wat ek van die net af gekry het om oor te kwyl:
So paar pics wat ek van die net af gekry het om oor te kwyl:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Baie dankie manne. Daai lisensie moet nou net gou kom.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Die 458 Sabatti met houtkolf het my beindruk. Dink hy het vir minder as R8000 verkoop. Pragtige hout en mooi afgewerk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Môre manne,
Dalk kan julle vir my sê want ek kry nie lekker detail daaroor op die internet nie.
Watter aftermarket snellers is beskikbaar vir die Sabatti gunne? Hoe lyk die fabrieks een? Is dit interchangeable met bv iets vir n K98 of n Rem700?
Groete
C

SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Birklec, ek besit een van die gewere en moet se jyt n baie goeie koop gemaak so jy kan nou maar rustig wees. Maak in die interim seker jy kry genoeg 123g scenars en/of 130g berger vlds. Myne skiet die 139 scenars net so mooi...hang dan seker maar af van wat jy eerder met jou wapen sou wou doen.
Carel... ek kan nie jou vraag spesifiek beandwoord itv watse aftermarket snellers beskikbaar is nie. Wat ek wel kan se is ek kan nie dink hoekom jy iets anders op die geweer sou wou sit nie. Myne se sneller het van die rak af op 1.12 pond gebreek en nadat ek hom self gestel het is hy nou op n konstante en veilige 12.6 onse.
Die Sabatti is vorwaar die complete package.. regte kaliber, regte ontwerp op die aksie, kolf, dbm en sneller... selfs die loop se interne afwerking was puik toe ons hom laas met die borescope beloer het.
Groete
Johan
Carel... ek kan nie jou vraag spesifiek beandwoord itv watse aftermarket snellers beskikbaar is nie. Wat ek wel kan se is ek kan nie dink hoekom jy iets anders op die geweer sou wou sit nie. Myne se sneller het van die rak af op 1.12 pond gebreek en nadat ek hom self gestel het is hy nou op n konstante en veilige 12.6 onse.
Die Sabatti is vorwaar die complete package.. regte kaliber, regte ontwerp op die aksie, kolf, dbm en sneller... selfs die loop se interne afwerking was puik toe ons hom laas met die borescope beloer het.
Groete
Johan
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Baie dankie Seemonster vir die info.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Hierdie is seker debateerbaarSeeMoNsteR wrote: Die Sabatti is vorwaar die complete package.. regte kaliber, regte ontwerp op die aksie, kolf, dbm en sneller... selfs die loop se interne afwerking was puik toe ons hom laas met die borescope beloer het.
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Not a chance mnr Rix 
-
Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Seemonster,
Dankie vir die insette.
Rede waarom ek vra is ek skiet my Remingtons elk met n Jewell op 9oz, en my K98 jaggeweer met n baie nice Recknagel sneller op 12oz. Ekt my Savage verkoop omdat ek en daai sneller nie reggekom het nie. Na die Savage doen ek maar net deeglik huiswerk rondom wat beskikbaar is tov snellers voor ek n geweer koop. Die Remington en Jewell kombinasie werk net so goed en eenvoudig ek breek moeilik daarvan weg.
Snaaks genoeg ligter as 9oz en my manier van skiet werk nie, mens kan skaars die geweer grip en jou vinger op die sneller sit dan loop die skoot.
Groete
C
Dankie vir die insette.
Rede waarom ek vra is ek skiet my Remingtons elk met n Jewell op 9oz, en my K98 jaggeweer met n baie nice Recknagel sneller op 12oz. Ekt my Savage verkoop omdat ek en daai sneller nie reggekom het nie. Na die Savage doen ek maar net deeglik huiswerk rondom wat beskikbaar is tov snellers voor ek n geweer koop. Die Remington en Jewell kombinasie werk net so goed en eenvoudig ek breek moeilik daarvan weg.
Snaaks genoeg ligter as 9oz en my manier van skiet werk nie, mens kan skaars die geweer grip en jou vinger op die sneller sit dan loop die skoot.
Groete
C
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Ek verstaan heeltemal Carel..mens raak gewoond aan iets en wil nie sommer daarvan wagbeweeg nie.
In my opinie sou die sabatti sneller afstel tot n vlak waarmee jy wel tevrede sou wees. Ek se nie dis n Jewell nie maar ek glo dat die verskil tussen die twee nie die R3500 of watokal n Jewell deesdae kos sou regverdig nie.
Enigste manier om te weet is om self een te probeer... soos genoem het ek myne self afgestel na iets wat vir my goed werk en eks baie seker dat hy steeds ligter kan gaan.

vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Johan hoe sou jy se vergelyk hy met die LRP in terme van van die rak af akuraatheid afwerkink ens.
Groete
Vossie
Groete
Vossie
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Wat is die groefdraai verhouding van die spesifieke geweer se loop?
Jannie Welman
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Vossie ek laat weet jou per pm wat my opinie oor die saak is.
JTM dis n 1-8 twist
JTM dis n 1-8 twist
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Groete
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Seemonster.pm vir my ook daai opinie asb.
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: Sabatti Rover Tactical 6.5x47
Ek sal self ook seemonster se opinie wil hoor. Dis immers sy opinie, dit mag dalk wees dat n eienaar van 1 van die 2 produkte nie noodwendig sal saamstem nie. Redede hoekom ek ook wil weet is omdat ek tans die 2 teen mekaar opweeg..
Groete
Groete