Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by G-force »

Ek het onlangs n waterbok bul geskiet met my .308 en die Woodleigh PP 150gr koels teen so 2730fps.Skoot is sommer naby,53m gewees.Skuins van voor af in die skouer in en is uit die pens uit gehaal.Skouer was heeltemal pap geskiet gewees.Ek het nog nie geweeg nie om te kyk wat hy nou weeg nie maar ek hou van hulle so ver.
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Witdrift%202015/IMG_7734_zpsn2fu0emu.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Witdrift%202015/IMG_7733_zpsewtlyros.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Witdrift%202015/IMG_7736_zps35tejd2m.jpg~original[/image]
[image]http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/Witdrift%202015/IMG_7732_zps4wgedtzp.jpg~original[/image]
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by Pvdw »

Ge get jy foto van daai koeël voor hy gelaai is. As dit selle koeël is as wat ek aan dink wil ek self so pakkie vir die 6.5 aanskaf.

Wat my net pla is die pap geskiet waarvan jy praat oor die blad. Het jy been gertef of nie??
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by G-force »

Pvdw wrote:Ge get jy foto van daai koeël voor hy gelaai is. As dit selle koeël is as wat ek aan dink wil ek self so pakkie vir die 6.5 aanskaf.

Wat my net pla is die pap geskiet waarvan jy praat oor die blad. Het jy been gertef of nie??
Ja been getref.Dis hoekom daai koel so erg omgeklink het dink ek.
Dit is die koel:
http://www.woodleighbullets.com.au/prod ... cted-point
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by Dries101 »

Wat weeg hy toe. Ek is n woodleigh fan
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by Pvdw »

Dankie Ge. Jip dis net hulle waarna ek kyk vir die 6.5. As my Rhino 150s klaar is is die my volgende aankoop.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by Johan van Wyk »

Ek het al `n hele paar bokke met 140-gr Protected Points geskiet met my 6,5x55. Hulle doen so 2 680 vps by die punt van die loop. Tot dusver kon ek nog nie een terugkry nie - almal het dwarsdeur gefluit.

Die Woodleigh is `n uitstekende keuse vir die 6,5x55, in my beskeie opinie.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by Jake1 »

Dit lyk goed Ge
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Kristof A
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Aug 13, 2013 2:34 pm

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by Kristof A »

Hierso is n Woodleigh wat ons uit n Kameelperd bul gehaal op het op 500NE. Ek dink hulle is van die beter lood keren koeels.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Kristof Aucamp
User avatar
Buckmaster
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by Buckmaster »

wat was die gewigs retensie?
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by Hugo »

G-force wrote:Ek het nog nie geweeg nie om te kyk wat hy nou weeg nie maar ek hou van hulle so ver.
User avatar
Buckmaster
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am

Re: Woodleigh Protected Point 150gr herwin.

Post by Buckmaster »

Lyk og hulle n dok kan omdop!
Post Reply