Hi daar manne.
Ek hoop daars iemand wat my kan help? Hoe moet ek te werk gaan as ek dalk sou geweersmid wou word. Ek verstaan soos ek nou al bietjie navraag gedoen het, dat jy tenminste 3 jaar ondervinding moet het as "aprentice" onder korekte persoon. Maar jy moet ook blykbaar ñ skriftelike voorbeeld he om jou werks take en kriteria te verduidelik. Maar is nie seker hoe om daai gedeelte te doen nie. As iemand my dalk kan help met voorbeeld van hoe om so voorstelling op te stel sal ek baie dankbaar wees.
Dankie.
Geweersmid vaktoets
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Geweersmid vaktoets
Hi Stoffel
Miskien moet jy met Ralph Badenhorst hier op die forum probeer kontak maak. Daar was so ruk terug in Farmers Weekly artikel oor hom. Ek dink hulle het daar van so iets gepraat, maar kan glad nie onthou wat hulle gese het of watter uitgawe dit was nie. Ek weet net hy bou mooi gewere.