303 EPPS

Post Reply
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

303 EPPS

Post by Dwight375 »

More manne

Is daar enige van julle wat kennis dra van die 303 EPPS, ek het daaran gedink om n 303 projek aan te pak en toe gedink dat n 303 epps net beter sal wees.

Gee bietjie informasie asb in dien moontlik.

Dankie en groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 303 EPPS

Post by tripodmvr »

Het jy 'n 303? Die P14 Mauser aksie is die beste om te gebruik synde dit tot naby 60K psi gelaai kan word. Rysmier het onlangs sy P14 laat Epps en sovêr begin hy goeie resultate kry. Hy het 'n post daaroor gemaak.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t=23521
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: 303 EPPS

Post by Piet Pille »

Hallo Dwight.

Ek het ook die opsie ondersoek.
Dit is net werklik voordelig indien jy die P14 het. Met die gewone enfield aksies kan die ekstra spoed (lees druk) wat die Epps bied in elkgeval nie tot sy volle poetensiaal benut word n8oie, en wen jy weinig.
Post Reply