7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
My pa wil graag vir hom n geweer koop waarmee hy groter boksoorte tot en met eland kan skiet en die geweer moet selfde trajek / spoed as 243 gee. Dus n kaliber rondom 3000 vps en vinniger en 7mm of 30 cal
Hy het n 243 en ek en my broer het altwee 7x64 kalibers. Hy wil nie ook 7x64 hê nie, om rede my broer se 7x64 nog op sy naam is, of dink jul mens sal dit op n manier kan motiveer? Hy het toegewyde jag status.
Alhoewel n 7x64 nie regtig in die 3000vps plus klas val nie, skiet ek gemaklik springbokke en ander vlaktewild met hom.
Ons kyk na 7mm rem mag, 3006, 300wsm, 280 ackley improved, 7wsm of watter kaliber sal jul voorstel? Hou beskikbaarheid van komponente in gedagte.
Groete
Danie

Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
Ek het nou die dag dieselfde vraag gevra en die antwoord wat ek gekry het was dat dit moontlik is. Jy motiveer die een vir jag en die ander vir teikenskiet of albei vir baanskiet. Hier op die forum leer jy al die gapings. Jou pa het mos toegewyde status soos jy se.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
Hy wil graag n sako koop en ek sien dat daar dqn tussen die volgende kalibers gekies moet word.
7x64, 7 rem mag, 3006, 300wsm, 300wm
Kry mens die 280 van rak af te koop?
Groete
Danie
7x64, 7 rem mag, 3006, 300wsm, 300wm
Kry mens die 280 van rak af te koop?
Groete
Danie
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
Dankie Bakkies, ek sal graag 7x64 wil kies maar omdat alreeds twee in ons familie is raak dit dalk te boring, sal graag wat lede andersins sal voorstel. 7x64 bly egter n opsie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
24" + loop in 30.06 met n 150gr koel kan jy maklik 3000fps skiet en met n koel soos barnes se ttsx kan jy met hom alles jag van sprinbok tot eland.Doppe is goedkoop, koels is vollop, loop lewe is goed en die geweer skop nie te veeslik nie.Sit hom n goeie silincer op en hy skop minder as n 243 sonder silincer.
300wm en 300wsm skop bq meer maar weer sit hom n silincer op en hys heel mak.Hy gebruik meer kruit as die 06 (die wsm nie so baie meer nie) en sy loop lewe is korter maar vir jag sal dit my nie af sit nie.Koels is vollop, doppe is daar nie so groot verskeidinheid soos met 06 nie en hul is 2x keer duurder.Die groot verskil is jy skiet nou n 180gr koel teen 3000fps met n 26" loop en n 200gr koel teen 2800fps wa die 06 jy hier by 2500 met die swaar 200gr koel gaan.
Die 7mm ken ek nie so goed nie maar ek is seker jy sal met die 7wsm en rem ook by 3000 fps kom maar glo nie koels en doppe is so maklik bekombaar soos met die 3nulle nie maar jy sal kan kry.
As ek nou n 3nul moes koop om saam my 243 te werk glo ek ek sou die 300wsm koop maar ek sou ook nie die 7wsm en 284 shehane mis kyk nie.Alhoewel vir n jag geweer ek dalk na iets sou kyk wat se ammo ek in windhoek, kuruman en Kaapstad kan koop as ek dalk op n jag dringend kort.........die 06 tik maar eintlik al my boksies

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
Danie ek het my broer gehelp met sy 300WM en hy skiet nou die 168gr TTSX teen 3000vps met n mild lading.
Ek dink hy sal mooi werk, ek probeer hom nou te kry dat hy die 210gr koeels skiet op die baan dat daai 300 tot sy reg kan kom.
Maar as jou pa net jag sal die 30-06 ook mooi werk soos Kaptein se.
Ek dink hy sal mooi werk, ek probeer hom nou te kry dat hy die 210gr koeels skiet op die baan dat daai 300 tot sy reg kan kom.
Maar as jou pa net jag sal die 30-06 ook mooi werk soos Kaptein se.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
Indien my pa die 3006 sou vat, sal n 24duim loop plus 'n moet wees of sal mens wegkom met 'n 22 duim loop? Wat gaan die nadeel wees?
Verloor mens baie spoed met 150 tot 165gr koeels met n 22 duim teenoor n 24 duim loop?
Indien 300wsm, watter loop lengte?
Groete
Danie
Verloor mens baie spoed met 150 tot 165gr koeels met n 22 duim teenoor n 24 duim loop?
Indien 300wsm, watter loop lengte?
Groete
Danie
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
270 Win. Nie so boring soos die 7x64 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
Supacow, 2skewentig is nie bad nie, maar beslis minder herlaai opsies as die 7mm klas
Watter maak geweer stel jul voor as mens n 30-06 sal vat? My pa soek n brag geweer, bv sako hunter, maar die geweer moet dam tov looplengte en gewig die regte besluit wees. Wat anders sal jul voorstel wat in daardie prysklas is?
Groete
Danie
Watter maak geweer stel jul voor as mens n 30-06 sal vat? My pa soek n brag geweer, bv sako hunter, maar die geweer moet dam tov looplengte en gewig die regte besluit wees. Wat anders sal jul voorstel wat in daardie prysklas is?
Groete
Danie
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
Danie ek sien jy se jou pa kyk na Sako.
Die Sako Hunter 300WSM het n 620mm loop, ek sien hy sal die 150gr TTSX @ 3200vps skiet.
Gou op QL gekyk en dit lyk of die 150gr TTSX die beste sal werk vir wat jou pa wil doen in die 300WSM.
Sako se loop op die 30-06 is 570mm lank en ek glo nie jy sal die 150gr TTSX by 3000vps kry sonder druk nie.
Groete
Hein
Die Sako Hunter 300WSM het n 620mm loop, ek sien hy sal die 150gr TTSX @ 3200vps skiet.
Gou op QL gekyk en dit lyk of die 150gr TTSX die beste sal werk vir wat jou pa wil doen in die 300WSM.
Sako se loop op die 30-06 is 570mm lank en ek glo nie jy sal die 150gr TTSX by 3000vps kry sonder druk nie.
Groete
Hein
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
Vat die Sako in 300WSM en skiet die 150gr TTSX. Mooi geweer met n lekker kaliber wat nie almla het nie en hy kan alles met daai 150s in hom skiet.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 919
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: 7mm / 300 kaliber jaggeweer keuse
Danie
30-06 Steyr Manlicher Classic. Ek dink dis 'n spog geweer. Dink S&O het van hulle in hul Huntex katalogus gehad.
Hier is die specs:
http://www.steyrarms.com/products/hunti ... s/classic/
Groete
Ruan
30-06 Steyr Manlicher Classic. Ek dink dis 'n spog geweer. Dink S&O het van hulle in hul Huntex katalogus gehad.
Hier is die specs:
http://www.steyrarms.com/products/hunti ... s/classic/
Groete
Ruan