Skiet stoel bedrading
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Skiet stoel bedrading
Ek het die naweek agter gekom dat ek krag verloor op my skiet stoel.
Bedoelende, as ek die light force by die lighter socket in sit voor in die bakkie maak die lig baie mooi maar sodra ek op die stoel sit is die lig nie so helder nie.
Nou beplan ek om die bedrading oor te doen.
Wat se tipe draad stel julle voor moet ek gebruik van die batery af tot by die stoel en dan wat se draad op die stoel self om die beste uit die light force uit te haal?
Ek is maar dom met die krag goede so praat in leke taal asb... ;)

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Gerhard
Ek het ook eers gesukkel om my battery agter op my stoel gelaai tekry van die bakkie af. Gee 'n outolec man my raad.
Gebruik so dik as moontlike draad van jou bakkie se battery af tot by die sigaret ligher plug. Die stroom verswak dan minder. Ek het 'n 2.5mm draad opgesit en dit werk klaar baie beter.
Hoor graag by die ander manne wat weet.
Robert

Oorwining deur opleiding
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Dankie man,
Ek sal die naweek bietjie kyk wat ek kan kry.
Ek gebruik 2 krokedil klampe op die battery aan die een kant van die draad en aan die ander kant 'n 3 punt plug. Vandaar gaan die krag op in die stoel in...
Ek sal die naweek bietjie kyk wat ek kan kry.
Ek gebruik 2 krokedil klampe op die battery aan die een kant van die draad en aan die ander kant 'n 3 punt plug. Vandaar gaan die krag op in die stoel in...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Jy is heeltemal reg
Jou krag Draad moet so dik as moontlik wees. Die Earth kan maar die helfte van die dikte wees

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Gerhard,
Watse tipe borsels/ sleepringe gebruik jy op die stoel? Dit is ook 'n plek waar jy vinnig krag verloor.
Hou ook jou drade so kort as moontlik.
Watse tipe borsels/ sleepringe gebruik jy op die stoel? Dit is ook 'n plek waar jy vinnig krag verloor.
Hou ook jou drade so kort as moontlik.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Dit is n koper ring om die as van die stoel en daai tyd toe ons die stoel gebou het het ek n ou stof suier se borsel gebruik.baboonstalker wrote: Gerhard,
Watse tipe borsels/ sleepringe gebruik jy op die stoel? Dit is ook 'n plek waar jy vinnig krag verloor.
Hou ook jou drade so kort as moontlik.
Ek is oop vir idees om dinge te verbeter...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Gerhard,
Kry vir jou 'n stel borsels van 'n starter motor (trekker of lorrie) by 'n plek wat karparte verkoop. Ek het 'n stel gekry wat 4 borsels kan vat met baie sterk vere. Die borsels is op 'n ronde plaat monteer met 'n gat daarin waardeur die as gaan. As ek reg onthou was die hele stel onder 'n honderd rand. Die koper ring kan jy van 'n stuk 38mm diameter koperpyp maak.
Laat weet as jy nog hulp nodig het, dan kan ek dalk vir jou partnommers ook kry.
Pieter
Kry vir jou 'n stel borsels van 'n starter motor (trekker of lorrie) by 'n plek wat karparte verkoop. Ek het 'n stel gekry wat 4 borsels kan vat met baie sterk vere. Die borsels is op 'n ronde plaat monteer met 'n gat daarin waardeur die as gaan. As ek reg onthou was die hele stel onder 'n honderd rand. Die koper ring kan jy van 'n stuk 38mm diameter koperpyp maak.
Laat weet as jy nog hulp nodig het, dan kan ek dalk vir jou partnommers ook kry.
Pieter
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Dankie Pieter,
Ek sal die manier van monteering van die borsels moet verander dan wat self nie 'n slegte idee is nie.
Weet net nie mooi hoe ek dit gedoen gaan kry nie. Sal moet sit en beplan nadat ek die borsels het.
Stuur asb die partnommers as jy dit nog het.
Groete,
Ek sal die manier van monteering van die borsels moet verander dan wat self nie 'n slegte idee is nie.
Weet net nie mooi hoe ek dit gedoen gaan kry nie. Sal moet sit en beplan nadat ek die borsels het.
Stuur asb die partnommers as jy dit nog het.
Groete,
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Gerhard,
Ek het 'n stel gekoop soos in die boonste prentjie en toe ekstra borsels om in die ander 2 openinge ook te sit. As jy die onderste part ook saamkoop lyk dit my jy het sommer die ander borsels en bedrading ook.
Jy kan een so 'n stel borsels koop vir die positief en die aard deur die bearings vat of as jy wil kan jy twee stelle opsit.
Ek het die borsels by autozone gekoop, maar ek kan ongelukkig nie 'n partnommer kry nie.
http://www.cyclewareables.com/pages/starter_motor_brush_images/brush_4.gif

Pieter,
Dankie man,
Ek is maar dom met die goed en sal moet probeer om die goed self te sien om te kyk of dit sal werk op my stoel.
Ek het heel ander patent as wat die manne normaal weg gebruik vir skiet stoel omdat ek my stoel uit mekaar kan haal vir wanneer ek ver ry.
Groete
Dankie man,
Ek is maar dom met die goed en sal moet probeer om die goed self te sien om te kyk of dit sal werk op my stoel.
Ek het heel ander patent as wat die manne normaal weg gebruik vir skiet stoel omdat ek my stoel uit mekaar kan haal vir wanneer ek ver ry.
Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Re: Skiet stoel bedrading
Gerhard
Ek is maar net so dom met hierdie klas van ding en het toe maar my stoel sy eie battery gekoop en ek charge hom na so elke tweede keer se jag met n` 220v charger en as ek nie kan nie dan ruil ek hom net met my Hilux se battery om vir so `n dag.My drade vanaf my battery pole tot by my input op die stoel is 4mm survex draad.
Dit vat so `n bietjie tyd maar dit werk.

D4D
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Dankie man,D4D wrote: Gerhard

Ek sal eers die bedrading oor doen en dan toets hoe dit lyk en dit dan vandaar af stap vir stap dinge elimineer wat kan pla.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Gerhard
Jammer ek sien nou eers jou topic. Ek sien jy se dat jy koper sleepringe gebruik, dit kan dalk die oorsaak van die voltdrop op jou stoel wees. Skuur n slag die ringe skoon, koper is lief om aantepak. Of jy moet die ringe met brass ringe vervang.
Lekker aand
Henri van Zyl

260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Dankie Henri,HVZ wrote: Gerhard
Jammer ek sien nou eers jou topic. Ek sien jy se dat jy koper sleepringe gebruik, dit kan dalk die oorsaak van die voltdrop op jou stoel wees. Skuur n slag die ringe skoon, koper is lief om aantepak. Of jy moet die ringe met brass ringe vervang.
Lekker aand
Henri van Zyl
Ek het my draad van die batery vervang met 2.5mm draad en die lang naweek getoets met vol maan.
Ek kon reeds n duidelike verskil sien, die koper is lief vir aan pak en ek skuur elke paar jagte met fyn skuur papier skoon.
Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Manne
Ek is ook nie n ekspert nie,my stoel het borsels van n alternator wat goed werk. Die probleem wat julle het kan as volg oorkom woed: ek het na n plek toe gegaan wat klankstelsels in karre inbou,daar het ek van daardie dik draad gekry wat hulle na die "amp" toe vat(ek dink dis n 4 gauge of kyk maar die diktes) met een van daai groot fuses. Ek het die draad op die positief vasgemaak voor by die battery en die fuse so 5cm van die batery ingesit,daarna het ek die draad deur my kajuit onder die mat gele en by een van die "vents" laat uitgaan tussen die bak en die kajuit. Teen die voorkant van die bak het ek n huisplug se vierkantige staal boksie met posi-drives aan die bak vasgesit,maar ek het eers een van daai "heavy duty utility plugs"(female) opgesit(kry by outdoor of auto elektriese) plek. Die earth het ek sommer tussen die boksie en die bak vasgedraai. Die "male" kant het ek twee croc klampies aangesit wat op n ekstra batery gekoppel word wat in n kas agterop die bakkie staan,dan word jou stoel se klampe ook op die batery gekoppel en siedaar,jou agterste battery word gelaai terwyl jy ry en wanneer jy roep het jy genoeg krag van twee baterye. Die drade na jou stoel is dus korter en amper geen voltage drop. Phew!!!!! Hoop dit werk vir julle soos dit vir my werk. PAC

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Dankie, gaan bietjie die plan mooi uitwerk en my skiet stoel se drade so opstel.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skiet stoel bedrading
Gerhard ek wil ook 'n eiertjie l?.
Die aand toe ek saam jou uit was het ek opgelet dat as mens in die stoel sit en in die ronte draai die lig op 'n sekere plek effe dowwer word en dan net so entjie verder weer ophelder. Elke keer as mens in die ronte draai het die verskynsel homself herhaal. Jou stoek sit baie stewig maar daar is 'n baie klein mate van speling tussen die gedeelte wat draai en die deel wat stilstaan met die bal in. Die klein speling veroorsaak egter ook dat daar op sekere stadium van die omwenteling 'n swakker koneksie is as in die res van die omwentiling. Jy het vir my wenoem dat jy nog 'n borsel of 2 wil bysit. Ek dink daai plan gaan goed vir jou uitwerk.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Skiet stoel bedrading
PAC
Jy moet vir jou 'n "relay" laat in sit op jou agterste draad, voordat jy 1 aand moet stoot, as jy die bakkie afskakel maak hy "oop' en kan jou stoel nie die bakkie se battery pap maak as iets fout gaan agter-op nie. Sodra die bakkie weer aanskakel en ry maak hy "toe" en laai die battery weer. Die meeste 4x4 kampeerders se yskasies en dinge werk op die prinsiep.
Hoop dit maak sin, anders vra maar net weer.
Groete Izak