Manne lees bietjie hierdie.
Gee bietjie julle opinies, sal graag wil weet of die man se opinie gewig dra.
https://www.ar15.com/archive/topic.html ... 5&t=202603
Groete
Howa 1500 vs Remmington 700
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 1500 vs Remmington 700
Dwight my foon freak uit as ek op daai site in gaan maar is dit die stuk wat die man se Howa aksies sal remington verby vat as die gewilde aksie vir custom gewere?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Howa 1500 vs Remmington 700
Jammer ek kan nie die foto's oopmaak wat die perd wil wys nie.
Ek het 'n Howa 1500 en is baie tevrede! My seun het 'n Remington 700 en hy is ook tevrede.
Puik gewere!
Ek het 'n Howa 1500 en is baie tevrede! My seun het 'n Remington 700 en hy is ook tevrede.
Puik gewere!
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Howa 1500 vs Remmington 700
Kaptein
In kort ja, hy wys n paar tegniese dinge uit - try more weer by die werk dan se jy my!
Ek gaan my howa volheid laat blueprint by Andries en ek dink daaraan om dalk n langer dikker loop aan te skaf, weet nie of daai medium palma die regte ding is nie!
Fritz hier op die forum het n pel wat met n Howa aksie, pacnor loop 3 duim groep nou onlangs ge skiet het op n kilometer.
Dink die Howa is n baie goeie "cheap" opsie wat elke dag mense verbaas.
Groete
In kort ja, hy wys n paar tegniese dinge uit - try more weer by die werk dan se jy my!
Ek gaan my howa volheid laat blueprint by Andries en ek dink daaraan om dalk n langer dikker loop aan te skaf, weet nie of daai medium palma die regte ding is nie!
Fritz hier op die forum het n pel wat met n Howa aksie, pacnor loop 3 duim groep nou onlangs ge skiet het op n kilometer.
Dink die Howa is n baie goeie "cheap" opsie wat elke dag mense verbaas.
Groete
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 1500 vs Remmington 700
Dwight ek het die stuk al gelees ja.Op baie us forums praat die ouens so oor die howa en remington al verskil tussen die 2 is as die ouens gewoonlik n remigton koop vir doner aksie gooi hul dadelik die loop en sneller weg maar met die howa hou hulle baie keer die loop en die standaard sneller tot hy gewerk het behalwe nou as hy uit en uit die aksie soek vir n doel so dit se baie oor die howas.Die manne in Europa begin ook nou vinnig baie van die Howas hou veral die varminters
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Howa 1500 vs Remmington 700
Kaptein
Ek stem saam met jou ja en as jy gaan kyk an die 2 aksies en hoe hulle aan mekaar gesit is en gefinish is dan gaan my stem vir die howa maar an die ander kant kan n mens ook nie n remmington se track rekord weg gooi nie.
Ek dink Andries gaan myne blueprint en dan vol bedding gee in die kolf.
Ek het een van daai Pro varmint kolwe by Geno gekoop ( blou met swart stippling ), beplan om aksie en loop te laat ceracote of ent aksie en dan loop net mooi blink te polish. VX3 8.5-25X50 OF bURRIS ff2 6.5-20x50 E1 en natuurlik met rail en een ofander tactical ringe.
Glo dit gaan n baie lekker combo wees!