Conveyor belt

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Conveyor belt

Post by muishond »

Weet iemand dalk waar ek conveyor belt kan kry wat geskik is vir die bou van bees en skaap krale?

Muishond
Citfield
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm

Re: Conveyor belt

Post by Citfield »

Kontak miskien vir Osborn eng. Weet hulle verkoop conveyors. Miskien kan hulle jou help.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Conveyor belt

Post by muishond »

Dankie Citfield
Waar is hulle gelee, en het jy dalk hulle kontak besonderhede?
Citfield
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm

Re: Conveyor belt

Post by Citfield »

Hulle is in Jet Park Boksburg. 011 820 7600
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Conveyor belt

Post by muishond »

Dankie ,sal hulle skakel
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Conveyor belt

Post by G-force »

PreMat in Pta.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: Conveyor belt

Post by kwagga »

muishond wrote:Weet iemand dalk waar ek conveyor belt kan kry wat geskik is vir die bou van bees en skaap krale?

Muishond
Gaan google OLX en Gumtree websites - daar is baie ouens wat gebruikte belt verkoop vanaf R35/m.
Regie
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Fri Apr 10, 2015 8:04 am

Re: Conveyor belt

Post by Regie »

Hallo daar

Bearing man Group het dit in stock want ek werk vir hulle
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Conveyor belt

Post by Carl »

Hallo Muishond. Watter deel van die land is jy. Meeste dorpe met mynbou bedrywighede het dit. Bv Rustenburg. Vervoer raak net duur as jy die staal versterkte belt koop.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Conveyor belt

Post by muishond »

Dankie, manne, ek bly so 300km vanaf Bloemfontein op n plaas in Burgersdorp area.
Ek glo nie dit is nodig vir die staal versterkte een nie, daai 12mm sonder staal behoort te werk.

Groete
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Conveyor belt

Post by junglejulian »

dan kan jy By Free state scrap metal koop.R5/kg wat omtrent R100/vierkante meter uitwerk.seker as jy groter hoeveelhede koop jy n beter prys kan beding.
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Conveyor belt

Post by musgrave270 »

Post Reply