Goeie dag mede jagters, natuur liefhebbers!
Ek lees nou al so paar dae die forum, baie interessante gesprekke en karakters hier.
Ek is van Pretoria, het groot geword in Schweizer Reneke op my oupa se plaas. Ek is oorspronklik van Middelburg.
Ek jag graag maar nie so gereeld nie, ek ken nie veel mense met plase nie, die wat ek geken het het wel hul plase verloor deur land grabs.
Het baie op plase in middelburg bobbejane en jakkalse geskiet, maar daai tye is nou verlore, wat ek sal gee om net weer so n voorreg te he!
Ek hoop om baie hier te leer.
Ek besit huidiglik n 30-06 Musgrave, aansoeke ingedien vir .22 Mauser, 12br O/U Laurona Haelgeweer en wil later in die jaar n Glock 19 G4 aanskaf.
Groetnis!
Dagse
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Dagse
Baie welkom
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Dagse
Welkom Joe.
Ken jy enige Nelle daar van Schweizer?? My pa het daar groot geword maar is al `n goeie 25jaar terug
Ken jy enige Nelle daar van Schweizer?? My pa het daar groot geword maar is al `n goeie 25jaar terug
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Dagse
Ai skuus ek kom nou eers terug na jou vraag. Ek het familie wat daar was.HunterB wrote:Welkom Joe.
Ken jy enige Nelle daar van Schweizer?? My pa het daar groot geword maar is al `n goeie 25jaar terug
Willem Booysen
Verena Booysen
Godfried Bomey
Piet Niemandt
Paul van Zyl
Magtig ek kan nie regtig almal onthou nie. Goeie tye wat mens nooit weer sal hê
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2