WillemWillemS wrote: Ek soek detail![]()
Verslag oor die toetse (volledig en ware bevindinge) sal ons kan deurgee maar oor die detail van die res vani naweek weet eki so mooi nie
Maar ek sien hier is tog wel al n dingetjie of 2 wat uitgelek het
Die verslag behoort ons onder die "Equipment Review" afdeling te plaas...
Groete
Stefaans



