Range finder poll
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Range finder poll
Christo het die versoek gerig.
Kies watter rangefinder jy sal verkies, en laat weet hoekom jy dit verkies.
Ek het huidiglik 'n Nikkon 800 en hy werk uitstekend, persoonlik dink ek range moet tenminste 800 yards wees, en hou ek van die wat vertikaal gehou word bo die wat jy horisontaal hou, die horisontale een is moeilik om met een hand stil te hou waar die vertikaal lekker in jou hand pas. Weereens ek dink afstand vir range tenminste 800 yards is my eerste oorweging. In die range afstand lyk die pryse rondom R5500-R9000.00 rond te wees.
Groete
Ben

Re: Range finder poll
Indien daar 'n maak is wat jy graag wil op he en nie hier verskyn nie, laat weet en ek sit by.
Ben
Ben
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Range finder poll
Dankie Ben
Ek hou hom dop met 'n houtoog. Ek sien ook daars is 'n paar meer manne as ek wat ook die poll gaan gebruik.
Hoe vind iemand die bushnell
Ek was gister in die onlekkerste winkel in die Kaap, G&B's, en gesien hy kos so tussen R 5000 en R 6000 en lekker klein. Niks verder uitgevra, die ouens se gesprek oor 'n telefoon het my laat besluit daar is GOEIE winkels soos S&O waar jy altyd voel soos 'n spesiale klient. Ek sal eerder daar meer betaal maar dit geniet om te koop.
Nou ja, iewers wou ek my mind speak. Dankie
Christo
Ek hou hom dop met 'n houtoog. Ek sien ook daars is 'n paar meer manne as ek wat ook die poll gaan gebruik.
Hoe vind iemand die bushnell
Nou ja, iewers wou ek my mind speak. Dankie
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Range finder poll
Christo
Die een lyk nogal gaaf
http://shop.technopro.co.za/bushnell-yardage-pro-legend-waterproof-rangefinder-p-271.html
Die een lyk nogal gaaf
http://shop.technopro.co.za/bushnell-yardage-pro-legend-waterproof-rangefinder-p-271.html
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Range finder poll
Nice, wonner wat s? die guru's
Christo
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Range finder poll
almal,
eks nie , n guru nie, maar voor ek n leica gekoop het op " PREDATOR MASTERS" gekyk en die mederheid het gese dat dit die beste is. Dit was twee jaar gelede.

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Range finder poll
britsman
Vertel meer asb, hoe ver, hoe gemaklik, wat is nice en nie so nice, dan moet jy vote ook weer asb

Kom mense gee biekie insette hier asb
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Range finder poll
Ben
Is dit nou as jy die lotto gewen het en jy kan koop wat jy wil of wat jyself gedink is die beste waarde vir geld was ens??
Dawie
Is dit nou as jy die lotto gewen het en jy kan koop wat jy wil of wat jyself gedink is die beste waarde vir geld was ens??
Dawie
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Range finder poll
Dawie
Dink die kans om die skelmste jakkals in SA te skiet is beter as om die lotto te wen, so hou dit beste waarde vir geld
Dink die kans om die skelmste jakkals in SA te skiet is beter as om die lotto te wen, so hou dit beste waarde vir geld
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Range finder poll
Yalair
"Sorry man", dit is maklikker om te lees as om te tik. My ranger is die Leica 1200 scan.My model moet jy horizentaal hou en die nuwe modelle hou jy vertikaal. Dit is klaar n verbetering.Ek moet se dat net as die son baie sterk is en wanneer die "mirage" lekker loop dan sukkel jy met die lesing, maar as n grooterige bos naby aan die teiken is dan kan op dit 'n leesing kry.Ek het vandag 'n paar teikens uit gesit van 100 tot 500 en die vrou het die afstande oor die "walkie talkie" gegee terwyl sy deur die ranger kyk.Sy kon dit maaklik doen.Ek glo nie 'n ou sal 'n springbok op 1000 m kan "range" , maar 'n olifant ja.
sal weer vote.
britsman
Lyk of die vote lokaal toe is.

Last edited by britsman on Thu Apr 09, 2009 10:30 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Range finder poll
britsman
Dankie vir die info, elke persoon het net een vote, dan sal die forum jou dus blok om weer te vote.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Range finder poll
Ek gebruik nie range finder in die nag nie.
Tensy ek skoot terug van die jakkals na die bakkie terug range vir intresantheid.
Wanneer dit by boog jag kom is range finder van kardinale belang om akkurate skoot te skiet.
Ek het die Nikon 440 en hy skop lag lag ander make soos Bushnell se gatte.
Hoeveel keer met 3D kompetisies kon die manne met die Bushnells nie die range kry op die teiken nie om dat die range finder dit nie op tel nie. Of nie deur die gras of takke kan werk nie.
Die 440 werk ook great met geweer jag om daai 200 meter skote te range.
My 2 kwanza

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Range finder poll
Christo
Soos dit vir my lyk is dit Lyka 62.5% Nikkon 37.5 % ek bly by Nikkon so as ek moet kies (koop) tussen die twee sal prys die bepalende faktor wees

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Range finder poll
EK DINK N RANGEFINDER IS N NICE TO HAVE VIR JOUSELF EN NIE N BROODNODIGE NIE...TENSY JY NOU 500 EN 606M SKOTE WIL SKIET, OF AS JY N KLIENT HET WAT AANDRING OP DIE REGTE AFTSAND VIR SY GEMOEDSRUS, EK DINK DIE MEESTE SKIETAFSTANDE IS VAN SO AARD DAT JY WEET WAAR JOU LIMIT IS...DIE GEWEER KAN BAIE VERDER SKIET, MAAR MENS WIL NET VERDER SKIET OMDAT JY KAN.......EN DAAR IS NIE ALTYD TYD VIR RANGE NIE....MAAR MENS KAN MOS ALTYD TYD MAAK NIE WAAR NIE...
MAAR AS JY HOM HET ....VERY NICE GEBRUIK HOM.. AS JY SO VER SKIET IS N WINDMETER OOK SEKER VAN BELANG OF NIE?
VERAL AS JY KLIEKS GEBRUIK OM IN TE DAIL OP DIE REGTE AFSTAND EN DAN KAN JY MOS DIE WIND OOK LEES DEUR JOU WINDMETER EN JOU KLIEKS DAARVOLGENS AANPAS???

Shoot straight and tell the truth!
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Range finder poll
Nee man Jacques nou raak alweer tegnies !, een ding wat ek kan se van rangefinder is dit het my vinnig geleer om verder afstand self te skat, en dis 'n lekker gadget om te he.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Range finder poll
Darem nie te tegnies nie, maar eerstens moet jy n chronie he om jou geweer se spoed te meet, dan die rangefinder en die windmeter...
Dan kom die rekenaar program soos PCB wat ek gebruik of na kyk as ek data vergelyk van verskillende roere...
Dan kom die kliek kaart wat jy op jou roer se kolf aanbring as 'kripnote'....
Nou sien jy die 'teiken' en hy is 627 meter van jou af....ek hoop jy het jou rekenaar program en jou chronie en jou klieks gesinkroniseer om almal op metrieke data te werk en nie op ingelse jaardse en ponde nie....of andersom.....werk liewer met 725 jaardse en dat 4 klieks n duim op 100 jaardse is,, wen jou scope op 44 n klieks na op... gebruik jou windmeter en
lees die wind.....7 voet per sekond of watter mates jy wil gebruik.... stel nnou jou teleskoop 13 klieks na regs want die wind kom teen 75 grade van L -kant... onthou n et as dit in die dag is die mirrage het ook n effek.....
OK ALLES IS GEWAKS.....JY KAN LOODGOOI......
Moet nie weer deur jou rangefinder kyk nie, want die 'TEIKEN' is nou op 718 jaardse ,,,hy kom nou weer biki nader.. 1 kliek af.. GOOI man gooi....TRUST YOURSELF EN TRUST YOUR GUN.. en kry biki geluk aan jou kant....EN SIEDAAR KOPSKOOT....
sien julle nou hoe maklik dit eintlik is.....123......
Manne en maninne ...skiet bly lekker .....ek het sommer so biki verbale diaree gehad en toe tik en die stukkie.......
koop kamo klere en bekruip die bokke...en jakkalse en rooikatte en teikens tot binne skietafstand,,,in my geval hoe nader hoe beter....

MANS WORD NIE GROOT NIE, NET HUL SPEELGOED WORD DUURDER....
WAT KOS DIE WINDMETERS EN CHORIE'S DEESDAE...
EN DIE PUNTE WORD NOU KWAAI DUUR NE...
EN DIE KRUITE ---
WAT KOS DIE WINDMETERS EN CHORIE'S DEESDAE...
EN DIE PUNTE WORD NOU KWAAI DUUR NE...
EN DIE KRUITE ---
Shoot straight and tell the truth!
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Range finder poll
Ek sien die Swarovski is nie eers in die poll nie. Is hy te duur of te vrot? Ek het 'n Swarovski 8x30 laser guide. Hoe vergelyk hy md die Leica, enigeiemand? Weet nie of iemand belangstel om goed in te voer nie, maar kyk bietjie na hulle pryse. Die moeite werd.
Die link is: http://www.opticsbestbuy.com/Laser-Rangefinders.html
Kopie en paste in browser venster.
Die link is: http://www.opticsbestbuy.com/Laser-Rangefinders.html
Kopie en paste in browser venster.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Range finder poll
JA3
dis nie nodig om swarovski te "rate" nie, hy het homself reds as uiters betroubaar en akuraat bewys......
dis nie nodig om swarovski te "rate" nie, hy het homself reds as uiters betroubaar en akuraat bewys......
Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Range finder poll
Hi
Ek het n Nikon 800 en n Leica 1200, altwee heel goed genoeg vir Springbokke tot so 350-400 en grootgoed tot so 650-700, die Leica range maklik tot 1000 op n hakbos of klein boom. Hulle verskil gewoonlik so .5 tot n meter maar nooit meer as dit nie.
Mooi loop
Francois
Ek het n Nikon 800 en n Leica 1200, altwee heel goed genoeg vir Springbokke tot so 350-400 en grootgoed tot so 650-700, die Leica range maklik tot 1000 op n hakbos of klein boom. Hulle verskil gewoonlik so .5 tot n meter maar nooit meer as dit nie.
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Range finder poll
FM
EK het die naweek gejag net kliente wat die burris teleskoop met die rangefinder binne in op het, altwee het dieselfde opgehad en die goed het my nogal beiindruk..
Jy kan die rangefinder met die remote operate of op die scope self.. En jy kan hom by n handelaar koop in S A vir R9800 klink vir my na n barghain....
ek dink dis n 3.5 tot 14 by 50 of 56 wat mos oorgenoeg is vir jag en jakkalse en self sportskiet waar dit toelaatbaar is..
Die scope is baie duidelik en die rangefinder is ook redelik presies....
Enige iemand ondervinding van die burris scopes?????/

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Range finder poll
Jacques
Ken nie die burris scopes maar het nou die dag saam met iemand gejag met 'n Zeiss met 'n ingeboude rangefinder 1000m.
Dit sal net plesier wees om te sien hoe goggatjie die meters aftik na pappa toe.
Prys: Hele paar dosyn goggas

Knou goggas af
MEERKAT

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Range finder poll
Eendag as ek groot is...MEERKAT wrote: ... het nou die dag saam met iemand gejag met 'n Zeiss met 'n ingeboude rangefinder 1000m...
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Range finder poll
Louis
Sven A het nou op al sy jaggewere gesit, se sy KOSPRYS is so N$ 33000.00 per scope. Weet nie wat die prys van die scope in die handel sal wees nie,