Naand se almal
Ek is opsoek na n vakansie verblyf vir ons gesin oor Desember. Ek kyk na Hermanus, Onrus, Kleinmond en dan ook Mosselbaai, Knysna, Victoriabaai en Wildernis.
As iemand dalk van iets weet, laat my asb weet.
Dankie en groete
Johann
Vakansie verblyf
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Vakansie verblyf
Johan na watter datums kyk jy? Ek het n plekkie in Knysna maar is ongelukkig vol bespreek van 12 Dec tot 31 Des.