Heilige 308Win Skyfskiet geweer?

Post Reply
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Heilige 308Win Skyfskiet geweer?

Post by Armand Steenkamp »

More vrinne

Ek wonder nou. Ek begeer so n geweer. Nou wil ek weet hoe beskikbaar is die ou 308 enkelskoot skyfskiet geweere?

Ander ding waroor ek wonder is,se maar my buurman het so n geweer en ek koop die.  Die wet se mos die geweer moet by hom bly tot jy die lisensie kan wys.Is dit wat gebeur? Doen amal dit so? Ek meen kan ek nie die geweer vat en n bergings permit of n ding kry nie?

Groete Armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Heilige 308Win Skyfskiet geweer?

Post by WillemS »

Armand

Ek het onlangs(Nov) 'n bergingspermit gekry vir 'n geweer wat ek by 'n oom gekoop het, so hy "staan net" in my kluis! Vind maar net uit by jou polisie of hulle nie alweer die re?l verander het nie!

Willem
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Heilige 308Win Skyfskiet geweer?

Post by Armand Steenkamp »

Willem

O SO Hy staan net daar ;)?Hahaha en was dit n moelike afere of was dit maar net papier werk?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Heilige 308Win Skyfskiet geweer?

Post by WillemS »

Armand

Nie te moeilik, afskrif van id en 'n brief dat die geweer aan jou verkoop is deur die eienaar en 2 bladsy vorm wat jy moet invul en die plaaslike polisie gee vir jou 'n afskrif daarvan en dan mag hy by jou stof opgaar.....

Willem
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Heilige 308Win Skyfskiet geweer?

Post by DawieKotze »

............jy moet natuurlik self al 'n wettige vuurwapen eienaar wees! Anders gaan jy dit nie regkry nie!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Danie Lombard .243

Re: Heilige 308Win Skyfskiet geweer?

Post by Danie Lombard .243 »

1ste ding, jy moet 'n bevoegtheids kaart he uitgeryk deur SAP,  dan kan jy 'n berings permit kry, SAP 539  Dit beteken bloot dat die wapen in veilige bewaing is in jou kluis. Jy mag NIE die wapengebruik nie.  Dit terwyl sentrale vuurwapen register jou aansoek verwerk.

opsie 2  As jy 'n toegewyde sport skiet skut is  Artikel 16 van wet 60 van 2000  en jy doen aansoek vir die wapen onder Artikel 16 sport skiet kan jy aansoek doen vir 'n tydelike spoert skiet permit om die wapen te kan besit. 1ste Moet die aansoek ge log/ in ge lees weer by jou plaaslike polisie stasie deur die DFO, m.a.w. die aansoek SAP 271 moet "ge capture" wees op die sisteem, en jy moet die aansoek koste betaal het. Jou aansoek is dus in proses.  Dan kan jy aansoek doen vir 'n tydelike sport skiet permit SAP 518, MITS jy artikel 16 sport skiet status het , vir die geweer. Dan word die permit aan jou uitgeryk en jy kan met die wapen deel neem aan jou sport skiet komp en tabelle.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Heilige 308Win Skyfskiet geweer?

Post by Armand Steenkamp »

Kan mens n bergings pirmit kry vir n geweer wat by n geweersmit ok le?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Heilige 308Win Skyfskiet geweer?

Post by bobby »

no
Post Reply