2de handse geweer

Post Reply
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

2de handse geweer

Post by HunterB »

Wat dink julle van n 2de handse wapen? Is dit slim om een te koop?

Ek kan n 2de handse tikka 223 koop vir n baie goeie prys, die geweer is al deur meer as 1 loop maar het tans n nuwe musgrave loop op. Geweer was by n geweer smid en is nuut oor gecerakote en is oor gepak en is nog nie gevuur vandat hy terug is nie. Die geweer smid het gese dat die geweer nog 100% is.

Ek hoor graag van julle?
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: 2de handse geweer

Post by Giepie »

Soos met 2de handse karre moet mens maar kyk, maar teenoor karre is daar baie meer lewe in 'n 2de handse geweer wat opgepas is. Loop is een ding en in sekere kalibers is dit maar 'n vervangbare item. As die loop nog goed is, is dit reg, ek neem aan dit is wat die smid gesê het. As die kolf nie gekraak/gebreek is nie kan dit nog lank werk, selfde met die aksie. Ek neem aan die smid sou na die aksie ook gekyk het.

'n Gebruikte geweer sal dikwels heelwat goedkoper wees as 'n nuwe.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: 2de handse geweer

Post by HunterB »

Dankie Giepie, ek ken gelukkig die eienaar goed, nuwe loop het +-300 skote geskiet. Ja die smid het na aksie gekyk en gese daar is niks fout nie.

Ek kan hom kry vir n steel prys met silencer maar is steeds bang aangesien dit my eerste geweer is wat ek self sal koop.
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: 2de handse geweer

Post by spekieries »

Gelukkig kan mens 'n tweedehandse geweer ook skiet as jy hom by 'n naby vriend koop. Vra hom vir 'n skietbaan sessie en kyk hoe maak hy.
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: 2de handse geweer

Post by HunterB »

Ja ek sal dit doodseker doen voor ek hom koop, dankie
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Post Reply