.243
- pieter du plessis
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Mon Mar 09, 2015 6:13 am
Re: .243
Waar bly julle manne??
- pieter du plessis
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Mon Mar 09, 2015 6:13 am
Re: .243
Louis ,, is daai n swartwildebees?? Ek kan nie so mooi sien nie?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .243
pieter du plessis wrote:Ons boer tussen Gouda en Porterville in die Wes-Kaap!
Ek sal bietjie opsoek!
Iemand het gese ek moet hom ackley dan xc dan slr..
Hier is 'n paar WP manne wat nie skaam is om te sê hulle het 'n gewone 6mm nie. Hou maar die forum dop daar word gereeld nuwe dinge kwytgeraak. As jy vrae het oor die geweer self gooi dit hier op.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: .243
Dagsê.
Soos my geleerde vriend, Carl sê: "Moenie krap as dit nie jeuk nie." Ek is maar 'n ondergemiddelde skut, maar my 243 laat my goed lyk. Niks soos 'n mooi roer om die ander manne te laat kwyl nie.
Sierra 85 greiners loop bitter mooi. 87 V-maxe skiet ook alles van makoue tot Springbok dooier as dood.
Die manne sal jou vinnig met lading ontwikkeling help as jy die roer eers het.
Koop solank koeëls by die hope maat. As daai roer eers skiet, loop dit oop.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .243
As jy baie met 'n 243 skiet (rondom 2500 skote), gebeur dit een of ander tyd.pieter du plessis wrote:Dankie ,, ek hoop nie so nie..
Ek het n 243 musgrave wat nie so goed group nie meer sy loop is al so 60% deurgeskiet..
Adverteer hom - jy kan maklik R5000 kry, gebruik dit vir 'n deposito op een van hierdie bargain gewere wat deesdae te koop is. Met min moete het jy weer 'n goeie, akkurate geweer. Die Ackley / ander loop opsie is ook maar dikwels besaai met dorings...
Last edited by Hein M. on Tue May 05, 2015 1:50 pm, edited 1 time in total.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: .243
Hein hy het klaar 'n Winchester.Hein M. wrote:As jy baie met 'n 243 skiet (rondom 2500 skote), gebeur dit een of ander tyd.pieter du plessis wrote:Dankie ,, ek hoop nie so nie..
Ek het n 243 musgrave wat nie so goed group nie meer sy loop is al so 60% deurgeskiet..
Adverteer hom - jy kan maklik R5000 kry, gebruik dit vir 'n deposito op een van hierdie bargain gewere wat deesdae te koop is. Met min moete het jy weer 'n goeie, akkurate geweer. Die Ackley / ander loop opsie is ook maar dikwels besaai met dorings...
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: .243
Carl wrote:Hein hy het klaar 'n Winchester.Hein M. wrote:As jy baie met 'n 243 skiet (rondom 2500 skote), gebeur dit een of ander tyd.pieter du plessis wrote:Dankie ,, ek hoop nie so nie..
Ek het n 243 musgrave wat nie so goed group nie meer sy loop is al so 60% deurgeskiet..
Adverteer hom - jy kan maklik R5000 kry, gebruik dit vir 'n deposito op een van hierdie bargain gewere wat deesdae te koop is. Met min moete het jy weer 'n goeie, akkurate geweer. Die Ackley / ander loop opsie is ook maar dikwels besaai met dorings...
Skuus man...
- pieter du plessis
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Mon Mar 09, 2015 6:13 am
Re: .243
Neee hahha... ons is baie naby aan tulbach... boer net langs die nuwe windtorings wat opgesit is