.243

User avatar
pieter du plessis
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Mon Mar 09, 2015 6:13 am

Re: .243

Post by pieter du plessis »

Waar bly julle manne??
User avatar
pieter du plessis
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Mon Mar 09, 2015 6:13 am

Re: .243

Post by pieter du plessis »

Louis ,, is daai n swartwildebees?? Ek kan nie so mooi sien nie?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: .243

Post by Carl »

pieter du plessis wrote:Ons boer tussen Gouda en Porterville in die Wes-Kaap!
Ek sal bietjie opsoek!
Iemand het gese ek moet hom ackley dan xc dan slr..
++>: Ackley sal genoeg wees. Maar is nie nodig nie. Dit is werk wat jy later kan doen. Ek skiet nou al sommige doppe 3de keer en tel nie doughnuts op nie - met lapua doppe.

Hier is 'n paar WP manne wat nie skaam is om te sê hulle het 'n gewone 6mm nie. Hou maar die forum dop daar word gereeld nuwe dinge kwytgeraak. As jy vrae het oor die geweer self gooi dit hier op.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: .243

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê.
Soos my geleerde vriend, Carl sê: "Moenie krap as dit nie jeuk nie." Ek is maar 'n ondergemiddelde skut, maar my 243 laat my goed lyk. Niks soos 'n mooi roer om die ander manne te laat kwyl nie. ;D

Sierra 85 greiners loop bitter mooi. 87 V-maxe skiet ook alles van makoue tot Springbok dooier as dood.

Die manne sal jou vinnig met lading ontwikkeling help as jy die roer eers het.

Koop solank koeëls by die hope maat. As daai roer eers skiet, loop dit oop. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .243

Post by Hein M. »

pieter du plessis wrote:Dankie ,, ek hoop nie so nie..
Ek het n 243 musgrave wat nie so goed group nie meer sy loop is al so 60% deurgeskiet..
As jy baie met 'n 243 skiet (rondom 2500 skote), gebeur dit een of ander tyd.

Adverteer hom - jy kan maklik R5000 kry, gebruik dit vir 'n deposito op een van hierdie bargain gewere wat deesdae te koop is. Met min moete het jy weer 'n goeie, akkurate geweer. Die Ackley / ander loop opsie is ook maar dikwels besaai met dorings...
Last edited by Hein M. on Tue May 05, 2015 1:50 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .243

Post by Hein M. »

pieter du plessis wrote:Waar bly julle manne??
In Tulbagh ;D
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: .243

Post by Carl »

Hein M. wrote:
pieter du plessis wrote:Dankie ,, ek hoop nie so nie..
Ek het n 243 musgrave wat nie so goed group nie meer sy loop is al so 60% deurgeskiet..
As jy baie met 'n 243 skiet (rondom 2500 skote), gebeur dit een of ander tyd.

Adverteer hom - jy kan maklik R5000 kry, gebruik dit vir 'n deposito op een van hierdie bargain gewere wat deesdae te koop is. Met min moete het jy weer 'n goeie, akkurate geweer. Die Ackley / ander loop opsie is ook maar dikwels besaai met dorings...
Hein hy het klaar 'n Winchester.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .243

Post by Hein M. »

Carl wrote:
Hein M. wrote:
pieter du plessis wrote:Dankie ,, ek hoop nie so nie..
Ek het n 243 musgrave wat nie so goed group nie meer sy loop is al so 60% deurgeskiet..
As jy baie met 'n 243 skiet (rondom 2500 skote), gebeur dit een of ander tyd.

Adverteer hom - jy kan maklik R5000 kry, gebruik dit vir 'n deposito op een van hierdie bargain gewere wat deesdae te koop is. Met min moete het jy weer 'n goeie, akkurate geweer. Die Ackley / ander loop opsie is ook maar dikwels besaai met dorings...
Hein hy het klaar 'n Winchester.
;D

Skuus man...
User avatar
pieter du plessis
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Mon Mar 09, 2015 6:13 am

Re: .243

Post by pieter du plessis »

Neee hahha... ons is baie naby aan tulbach... boer net langs die nuwe windtorings wat opgesit is
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .243

Post by Hein M. »

pieter du plessis wrote:Neee hahha... ons is baie naby aan tulbach... boer net langs die nuwe windtorings wat opgesit is
PM my jou nommer sodat ons kan plan maak om 'n paar skote saam te skiet.
User avatar
pieter du plessis
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Mon Mar 09, 2015 6:13 am

Re: .243

Post by pieter du plessis »

Reg so!!
Louis Steyl
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Oct 02, 2011 7:14 pm

Re: .243

Post by Louis Steyl »

Is my betroubaar.
Post Reply