Ek lees op 'n Ozzie jagforum dat hulle nuwe 303 lope inbring wat deur Lothar Walther vervaardig word. Pyse is 425 en 480$ vir standaard en swaar profiel.Wonder of ons hier nie ook kan doen met 'n besending nie?
Wat seg die plaaslike handelaars daaroor?
Nuwe 303 lope
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Nuwe 303 lope
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe 303 lope
Oom Marius ek is baie lief vir my 303 en vir bosjag is dit verseker my 'go to gun' maar ek weet nie of ek daai geld aan 'n nuwe loop gaan spandeer nie.
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: Nuwe 303 lope
Ek moet bieg, dis een van die lekkerste ketties wat ek nog geskiet het. Paar manne in die suide van Namibia het hulle 303's nuwe lope opgesit en met vandag se kryt en punte omtrent lekker springbok doders gemaak.
Persoonlik dink ek Truvelo lope is goed genoeg vir dit wat ons in Suider Afrika doen.
Persoonlik dink ek Truvelo lope is goed genoeg vir dit wat ons in Suider Afrika doen.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Nuwe 303 lope
Ek het op n stadium vir Bertlein ge mail en hulle het ook bevestig dat hulle vir my n loop kan vervaardig.
Ek was lus om n 303 te bou op n mauser aksie op n stadium.
Ek was lus om n 303 te bou op n mauser aksie op n stadium.